Almal weet dat menslike besoedeling regstreeks lei tot aardverwarming, nie waar nie? Aardverwarming gaan katastrofiese gevolge hê, waarsku hulle ons. Orkane gaan meer en erger raak. Suid-Afrika gaan droër raak.
Is daar ‘n kweekhuisgasknoeiery?