CIA erken dat Obama en volgelinge nie hele aanval gevolg het nie

Leon Panetta, direkteur van die CIA, het erken dat daar ‘n 25-minute stilte tydens die aanval op Bin Laden se blyplek was waartydens die lewendige uitsending van die kameras wat op die helms van die Amerikaanse spesiale magte gemonteer was, afgesny is. ‘n Foto wat vrygestel is deur die Withuis wys die president en sy

Lees verder: CIA erken dat Obama en volgelinge nie hele aanval gevolg het nie

Withuis sal nie foto’s van Bin Laden se lyk vrystel nie

President Barack Obama het amptelik besluit dat geen foto van die lyk van Osama bin Laden vrygestel sal word nie. Jay Carney, woordvoerder van die Wit Huis, aan Woensdag aan die media gesê: “Die president het die besluit geneem om geen foto’s van die afgestorwe Osama bin Laden uit te reik nie.” “Ons stuur nie

Lees verder: Withuis sal nie foto’s van Bin Laden se lyk vrystel nie

Frankryk, VSA wil uit Afghanistan

Die Franse minister van Buitelandse sake sê Frankryk en die VSA oorweeg die moontlikheid om hul onttrekking van troepe uit Afganistan te bespoedig ná die dood van Osama bin Laden. Sowat 4 000 troepe van Frankryk is betrokke by Amerikaanse- en Navosendings in Afganistan. Minister Alain Juppe het gesê Frankryk en sy bondgenote sal ondersoek

Lees verder: Frankryk, VSA wil uit Afghanistan

VN kritiseer Afrika oor landbou

Kanayo Nwanze, die hoof van die Verenigde Nasies se Landelike Ontwikkelings-afdeling, het Afrikalande gekritiseer omdat hulle nie minstens 10% van hul nasionale begrotings aan landbou bestee nie. Hy het gesê dit is een van die resolusies wat die Afrika-Unie in 2003 in Maputo aanvaar het. Nwanze het in Kaapstad tydens die bekendstelling van die 2011

Lees verder: VN kritiseer Afrika oor landbou

EU plaas pro-Mugabe-joernaliste op swartlys

Die Europese Unie sê ses joernaliste van Zimbabwe se staatsmedia is op ‘n swartlys geplaas omdat hulle haat in hul beriggewing aanhits. Aldo Dell’Ariccia, EU-ambassadeur, het Woensdag gesê die joernaliste se werk kan as “aanhitsing tot haat” beskou word. Die joernaliste, wat President Robert Mugabe sterk ondersteun, tel onder sowat 200 individue, wat met Mugabe

Lees verder: EU plaas pro-Mugabe-joernaliste op swartlys

NG Kerk bekommerd oor ANC se godsdiensuitspraak

Die NG Kerk het Woensdag hul kommer uitgespreek oor opmerkings van ‘n pastoor wat gesê het die ANC, Cosatu en die SAKP is die heilige Drie-eenheid en Jesus was ‘n kommunis. “Terwyl ons ons eie geskiedenis in hierdie opsig in ag neem, asook dieselfde foute wat ons in die verlede gemaak het, let ons as

Lees verder: NG Kerk bekommerd oor ANC se godsdiensuitspraak

Geregtigheid, op die Amerikaanse manier

Uitbundige vieringe op Pennsylvania Avenue in Washington Sondagnag ná die aankondiging van Osama Bin Laden se dood, laat ‘n mens wonder wat die Amerikaanse publiek verstaan van internasionale reg en die wette van oorlog. Hulle woon in ‘n land wat graag daarmee spog dat hulle albei met groot erns bejeën en dit graag wil uitvoer

Lees verder: Geregtigheid, op die Amerikaanse manier

Biobrandstof, die tyd is nou

Met die prys van olie en brandstof wat steeds hoër word en kommersiële boere wat steeds meer sukkel om winsgewend te boer, is dit tyd dat Suid-Afrika nou ernstig ‘n eie biobrandstofbedryf oorweeg,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye tydens die Landboubegrotingspos-debat in die Parlement gesê. Die vrees dat biobrandstof die

Lees verder: Biobrandstof, die tyd is nou