Die man wat minstens ’n deel van seker die bekendste Afrikaanse volksliedjie My Sarie Marais geskryf het, is op 18 November 150 jaar gelede gebore. Jacobus Petrus (Jepete) Toerien se 150ste verjaarsdag word toevallig gevier in dieselfde jaar wat die ander bekende Afrikaanse digter, Barend J. Toerien gesterf het. Jepete is op 18 November 1859
Waarom minag SA se maatskappye hul belangrikste teikenmarkte?
Ek sien onlangs op Kyknet ‘n advertensie vir MTN se uiters irriterende “Ayoba”-veldtog. ‘n Oorgewig blanke man staan langs ‘n swembad, met drillerige boude, geklee in ‘n deurtrekkertjie. Hy staan ‘n oliebol en eet. Sover ek weet, is kykNET veronderstel om ‘n Afrikaanse TV-kanaal te wees, maar die advertensie se Engelse kommentator lig ons in
Lees verder: Waarom minag SA se maatskappye hul belangrikste teikenmarkte?
IAAF stel Semenya-saak uit
Die saak van die Suid-Afrikaanse hardloopster Caster Semenya sal nie gedurende hierdie weekse raadsvergadering van die IAAF bespreek word nie, hangende die afhandeling van toetse op die atleet, het die Internasionale Assosiasie van Atletiekfederasies gister gesê. Die 18-jarige Semenya, wat tot oorwinning in die vroue 800 meters tydens Augustus se wêreldkampioenskappe gestorm het, het geslagsverifikasietoetse
Iran dreig IAEA oor inspeksie
‘n Iranse diplomaat het gister gedreig om samewerking van die Internasionale Atoom Energie Agentskap wat ondersoek na ‘n nuwe kernterrein wil instel, te weerhou indien die IAEA te hard druk vir inligting, het deelnemers aan ‘n agentskapvergadering in Wene gesê. Iran se ambassadeur Ali Asghar Soltanieh het woedend op die agentskap se vrae oor die
Ultra-nasionalistiese en anti-rassisme jeug bots in Moskou
‘n Sluimerende konfrontasie tussen verregse jeug en anti-rassisme aktiviste het in Moskou se strate losgebars na die noodlottige skietaanval op ‘n anti-rassisme aktivis bekend as Beenbreker. Die geweld spruit voor uit die diep wrewel tussen twee aggressiewe groepe met skerp uiteenlopende visies van Rusland se toekoms – ultranasionaliste wat tienduisende in getalle beloop en militante
Lees verder: Ultra-nasionalistiese en anti-rassisme jeug bots in Moskou
Seerowers val dieselfde skip tweede keer aan
‘n Vraghouerskip wat vroeër vanjaar in die middelpunt van ‘n gyselaarsdrama was, het ter noue nood daaraan ontsnap om gister vir ‘n tweede keer deur seerowers gekaap te word, het die Europese Unie se anti-seerowermissie aan die kus van Somalië gesê. Die EU se NAVFOR het in ‘n verklaring gesê die Deense Maersk Alabama wat
Ag nee, Gert!
{jathumbnail off} promotionstopcargo развод
Hillary is verlief
Amerika se minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het erken dat sy dolverlief op Brittanje se minister van buitelandse sake, David Miliband, 44, is. Clinton het glo aan ‘n joernalis van Vogue gesê; “Goeie genade hy is aantreklik!” Die vrou van die voormalige president Bill Clinton, het Miliband glo voorts beskryf as “lewendig, onmisbaar en
Inter-ministeriële komitee teen korrupsie gestig
Die kabinet het besluit om ‘n nuwe inter-ministeriële komitee teen korrupsie te vorm om alle insidente van korrupsie in openbare dienste doeltreffend te hanteer, het regeringswoordvoerder Themba Maseko Woensdag gesê. Hy het aan die media gesê dat die komitee na die openbare dienskommissie se verslag oor korrupsie, sowel as ander verslae, kyk om seker te
Lees verder: Inter-ministeriële komitee teen korrupsie gestig
Rooi Kruis vra hulp vir xenofobieslagoffers
Die Rooi Kruis het sowat R2 miljoen nodig om die xenofobie-slagoffers van De Doorns in die Wes-Kaap te help. “Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis pleit by Suid-Afrikaners om saam te staan en ‘n helpende hand te bied,” het die organisasie Woensdag gesê. Hierdie noodkreet kom terwyl onderhandelaars in gesprekke is met verteenwoordigers van die plaaslike gemeenskap
