Die Amerikaanse tydskrif vir tropiese medisyne en higiëne sê dat hondebyte, respiratoriese infeksies en diarree gesondheidsgevare verteenwoordig wanneer mens na China reis.Moenie rondloperhonde in Beijing streel nie
Die Amerikaanse tydskrif vir tropiese medisyne en higiëne sê dat hondebyte, respiratoriese infeksies en diarree gesondheidsgevare verteenwoordig wanneer mens na China reis.
“Go hang a thousand times” het Mnr. Robert Mugabe, tot onlangs ‘n Ridder aan die tafel van Brittanje se Koningin Elizabeth II, deur sy woordvoerder geantwoord toe Westerse regerings druk op hom uitoefen om opsy te staan as regeringshoof.