‘n Man is glo naby Lonmin se Marikana-platinummyn in die Noordwes doodgekap. Die man se lyk is naby die gebied gevind waar stakende mynwerkers Dinsdag voor hulle optog na ‘n plaaslike hospitaal vergader het. ‘n Sapa-joernalis het glo ‘n foto van die lyk gesien wat diep snywonde aan die man se nek toon. Die polisie
Malema sal soldate se griewe hoor
Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, sal lede van die SA Nasionale Weermagunie Woensdag in Johannesburg toespreek. “Die geleentheid sal plaasvind omdat daar versoeke deur weermagslede was om Malema te nooi sodat hy na hulle griewe en eise kan kom luister,” het Floyd Shivambu, die geskorste ANCYL-woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Shivambu het bygevoeg
Die Demokrate se Latyns-Amerikaanse versugtinge
Werkers in die VSA word deur die AFL-CIO se Solidariteit Sentrum [Solidarity Centre] verteenwoordig, ‘n vakbond wat toevallig dieselfde naam as die Suid-Afrikaanse vakbond dra. Dié beweging is tans in die nuus omdat Republikeine die Demokrate daarvan beskuldig dat die “unies”, oftewel die AFL-CIO, te veel mag het en hul verkiesingsplatform ten nadele beïnvloed. Die
Lees verder: Die Demokrate se Latyns-Amerikaanse versugtinge
Godsell stof apartheid af vir Marikanamassamoord
Die geweld by Marikana is “verregaande” en die moordenaars moet verantwoordelik gehou word, het Business Unity SA se voorsitter Bobby Godsell Maandag gesê. Hy het niks gesê oor die uitbuiting van werkers deur die swart sakeman Cyril Ramaphosa nie en homself dadelik gewend tot die afgesaagde tema apartheid om die gespanne arbeidstoestand by die land
Lees verder: Godsell stof apartheid af vir Marikanamassamoord
Duisende wag Malema by Goldfields in
Die geskorste ANC-jeugliga president Julius Malema het by die Gold Fields KDC-Wesmyn naby Carletonville aangekom, om duisende stakende werkers toe te spreek. Veiligheidspersoneel wou nog aarsel vir ‘n oomblik of hulle Malema sal inlaat, maar ‘n vasberade skare het na die ingang gestroom om hom deur te laat. Sy swart 4×4 is omring deur mynwerkers,
Gierigheid vier hoogty in Indië
In hierdie moeilike tye met die wêreldwye finansiële krisis, en so baie mense wat sukkel, het die meeste lande gesien hoe hul getal dollar-miljoenêrs toeneem. Hoë netto-waarde individue (HNWI) het, volgens ‘n verslag deur Capgemini en Merrill Lynch Wealth Management meer as verdubbel in Indië die afgelope jaar. In 2008-09, het Indië het 84.000 HNWI’s
Wreedheid van plaasaanval skok
Die egpaar van die plaas Knoppe, naby Trompsburg, Johan (71) en Cecile Fourie (72) is Sondag in hul plaashuis oorval waar hulle op die wreedste moontlike manier met ‘n byl doodgekap is. Die hele huis het spore van dié bloedbad vertoon, berig Beeld. Die swart moordenaars het klaarblyklik by die badkamervenster ingebreek en die bejaarde
Gitmo-gevangene sterf in sel
‘n Gevangene by die Amerikaanse vlootbasis in Guantanamo Bay, Kuba, is twee dae na hy bewusteloos in sy tronksel gekry is, dood. Die gevangene, wie se naam en nasionaliteit nie bekend gemaak is nie, is Saterdag deur wagte gekry en is dadelik na ‘n hospitaal geneem. Hy is die negende gevangene wat by die gevangenis
Numsa-takvoorsitter geskiet
Twee ANC-takleiers is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus doodgeskiet ná hulle ‘n vergadering bygewoon het. Die ANC het die moord op die Oshabeni-tak se voorsitter, Dumisani Malunga, en sy sekretaris, Bheki Chiliza, ten sterkste veroordeel. “Ons is baie bekommerd oor die moord op ons lede. Dit is onaanvaarbaar en sal nie geduld word nie,” het die
‘Antwoorde vir Franse sluipmoord in Brittanje’
Die politieke teregstelling van ‘n Brits-Irakse egpaar in die Franse Alpe, het ‘n woordevloed in die Britse pers veroorsaak nadat die Franse polisie aangekondig het dat die ondersoek na die moord op Saad en Iqbal al-Hilli (50) by die Annecy-meer naby die Switserse grens, na Italië en Switserland uitgebrei sal word. Daar word vermoed dat
