‘n Noorweegse uitruilstudent is die naweek op Seinheuwel in Kaapstad verkrag, het ‘n koerant Dinsdag berig. “Dit was ongeveer eenuur [Saterdagoggend]. Die vrou en haar vriend was in hulle motor toe hulle deur twee gewapende mans oorval is wat die vrou se vriend vasgebind het,” het Andre Traut, woordvoerder van die polisie, aan die Cape
Spanning tussen landbou en mynbou laai op
Landbougrond, en die spanning tussen landbou en mynbou in Suid-Afrika en wêreldwyd, gaan al hoe meer onder die kollig kom namate dit al hoe moeiliker gaan raak om genoeg kos vir die wêreld se bevolking te produseer op steeds minder beskikbare grond. Navorsing wat die department van landbou in 2011 gedoen het, het getoon dat
Rusland en Shell teken ooreenkoms oor skalie
Benewens die gasooreenkoms tussen Nederland en Rusland sal Royal Dutch Shell ook met Gazprom saamwerk om skalie te ontgin. Nord Stream, die gaspyplyn uit Rusland, sal die Russiese energiereus Gazprom groter toegang tot Brittanje gee, wat ‘n jaarlikse vraag van 100 miljard kubieke meter het. Rusland is ‘n energieverskaffer. Vir Nederland, sal langtermyn-samewerking met Gazprom
Rusland wil gas aan Nederland, Brittanje verkoop
Het Russische Gazprom en de Gasunie van Nederland gaan de uitbreiding van de Nord Stream, de pijpleiding die via de Baltische Zee aardgas van Siberië naar Europa brengt, onderzoeken. Dat maakte minister Henk Kamp van Economische Zaken maandag bekend tijdens een ontmoeting van het Russische en Nederlandse bedrijfsleven in Amsterdam. Beide bedrijven tekenen tijdens het
Lees verder: Rusland wil gas aan Nederland, Brittanje verkoop
Angie swyg oor SADTU-sloerstaking
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, is doodstil oor die beplande sloerstaking van onderwysers. “Die minister gaan nie kommentaar lewer oor die kwessie nie,” het haar woordvoerder, Hope Mokgatlhe, Maandag in ‘n SMS-boodskap gesê. Die onderwysersunie SADTU het Maandag gedreig om met ‘n sloerstaking te begin as die skole dié week heropen. Dit is om
Zuma gryp in by wanorde in munisipaliteit
Verskeie raadslede van die Mbizana-munisipaliteit in die Oos-Kaap is deur die bestuur van die ANC aangesê om te bedank, het die party in die provinsie Maandag gesê. “Die party se president [Zuma] en sy ses toplede het Vrydag die Mbizana- plaaslike munisipaliteit besoek, wat sedert middel-2012 probleme ervaar,” het Mlibo Qoboshiyane, woordvoerder vir die ANC
‘Ons is nie bang vir oorlog nie’
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) staan gereed om die M23-rebellegroep in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo aan te vat het ‘n woordvoerder Maandag gesê. “Ons is nie bang om oorlog te voer nie,” het Xolani Mabanga, woordvoerder van die SANDF, aan SAfm gesê. “As hulle [M23] oorlog verklaar teen personeel van
Jansen retireer oor Mandela
Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het Maanadag ‘n berig verwerp waarvolgens by gesê het hy wens oudpres. Nelson Mandela sterf. “Ek wens regtig Madiba leef vir altyd. Ek wens ook sommige joernaliste wil meer etiek hê voor hulle ‘n boodskap heeltemal verdraai,” het Jansen Maandagoggend getwiet. ‘n Twitter-gebruiker het aan
FW prys Thatcher se positiewe rol
Oud-Premier Margaret Thatcher het ‘n beter begrip van Suid-Afrika se gekompliseerdheid en geo-strategiese realiteite gehad as die meeste van haar tydgenote, het oudpresident FW de Klerk Maandag in ‘n verklaring gesê. “Thatcher het die behoefte verstaan om die bekommernisse en aspirasies van alle Suid-Afrikaners te oorweeg in hul soektog na ‘n konstitusionele konsensus.” “Om hierdie
Ystervrou oorlede
Margaret Thatcher, wat die Verenigde Koninkryk se langsdienende premier in die vorige eeu was, is ná ‘n beroerte oorlede. Sy was 87 jaar oud. Thatcher se woordvoerder, Lord Bell, het haar as een van die groot premiers van alle tye beskryf. Hy het aan Sky News gesê: “Ons sal nooit weer iemand soos sy sien
