Waar’s die Indiërgaste se visums?

Die Vryheidsfront Plus wil op ‘n dringende basis van die minister van Binnelandse Sake weet of die byna 200 gaste van die Guptas tydens hulle aankoms op die Waterkloof-Lugmagbasis oor die nodige visums beskik het om Suid-Afrika te besoek. Volgens dr. Corné Mulder, die VF Plus se woordvoerder oor binnelandse sake, moet besoekers vanuit Indië

Lees verder: Waar’s die Indiërgaste se visums?

Mynbase gaan aanspreeklik gehou word vir plofstof wat verdwyn

Moeilike tye wag vir Suid-Afrika se superryk mynbase. Die hoë salarisse wat betaal word aan vakbondbase deur die myne, lei glo nie noodwendig tot die beskerming van werkers nie. Nou lyk dit of mynbase kriminele klagtes vir die OTM-bomaanvalle in die gesig staar. Die land se bankwese word in gevaar gestel deur die aantal OTM-bomaanvalle,

Lees verder: Mynbase gaan aanspreeklik gehou word vir plofstof wat verdwyn

Lesbiese paar woedend omdat skool hul seun weier

Kry ‘n egskeiding, of verwyder jou kind uit ons skool. Dit is wat ‘n getroude gay egpaar vertel is deur ‘n private Christelike skool. Dit het gebeur tydens ‘n vergadering na hul vyf-jaar-oue seun aan sy Graad R-onderwyser vertel het dat hy “twee moeders” het. Die onderwyser het die saak by die skoolhoof gaan rapporteer.

Lees verder: Lesbiese paar woedend omdat skool hul seun weier

Protokolhoof geskors oor Gupta-gemors

Die hoof van staatsprotokol Bruce Koloane is Donderdag tydens ‘n ondersoek oor hoe die Gupta-familie se vliegtuig toegelaat is om te land by die Waterkloof-lugmagbasis, geskors. “‘n Voorlopige ondersoek het ‘n behoefte gewys om die omstandighede waaronder die toestemming verleen is vir die vliegtuig se landing te deurgrond, ” sê internasionale betrekkinge en samewerking departement

Lees verder: Protokolhoof geskors oor Gupta-gemors

Indiërs verbeel hulself ‘koninklik’

Twintig blitspatrollie lede, 10 vinnige blitspatrollie motors, soveel as 40 lede van die polisie se teen-aanval span en ‘n BBP-beskermingseenheid en verskeie gepantserde en gespesialiseerde toesigvoertuie. Dit is wat belastingbetalers gehoes het vir meer as 200 gaste, bestempel as “koninklikes”, met hulle bywoning van Vega Gupta se troue. Sy is die niggie van die Gupta-broers,

Lees verder: Indiërs verbeel hulself ‘koninklik’

Wie betaal die Gupta-swier?

Die minister van verdediging, me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet antwoorde verskaf hoekom die Waterkloof-lugmagbasis beskikbaar gestel is vir die Gupta-familie en of hulle die kostes vir die gebruik van die lughawe gaan betaal en wat dit beloop, sê mnr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor verdediging. Volgens mnr. Groenewald is die verskoning dat die

Lees verder: Wie betaal die Gupta-swier?

Gupta’s se misbruik ‘beledig’ SA

Diegene wat ‘n straler van die Gupta-familie toegelaat het om by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te land moet tot verantwoording geroep word, het die SAKP Woensdag gesê. “Die vliegtuig het ons nasionale veiligheid in gedrang gebring,” het Solly Mapaila, mede-adjunkpresident van die SAKP, by ‘n Cosatu-byeenkoms in Sharpeville, Gauteng gesê. “Ons wil hê diegene wat

Lees verder: Gupta’s se misbruik ‘beledig’ SA

Vegters teen Politieke Boelies deur Koot Jonker

Voorwoord deur Koot Jonker Prys: R140. Hoe om te bestel: sien onder hierdie teks. Soos wat die grootste eenheidstaat op aarde, die Sowjet-Unie, teen die begin van die negentigerjare in die vorige eeu krakend in duie gestort het, is die Nuwe Orde in SA besig om soos ‘n kaartehuis ineen te tuimel. Soos in die

Lees verder: Vegters teen Politieke Boelies deur Koot Jonker

‘Goeie ding dat wêreld Mandela se toestand sien’

Die mees onlangse beeldmateriaal van oudpres. Nelson Mandela was die regte ding om te doen, want die wêreld het nodig gehad om hom te sien, het die ANC Dinsdag gesê. “Diegene wat kla dat die jongste beeldmateriaal van Madiba ‘n publisiteitsfoefie deur die ANC is… dis net suur druiwe. Ons is bly ons het Madiba

Lees verder: ‘Goeie ding dat wêreld Mandela se toestand sien’

Plaasaanvaller van Fourie-egpaar gevonnis

Die plaasaanvaller wat skuldig bevind is aan die plaasmoord op die Fourie-egpaar in Trompsburg in September verlede jaar, word vandag in die Bloemfontein Hooggeregshof gevonnis. Die 27-jarige Moeketsi Hlaasa is gister skuldig bevind op vyf aanklagte, waaronder die moord op die 71-jarige Johannes Fourie en sy vrou, die 72-jarige Cecilia, van die plaas Knoppe in

Lees verder: Plaasaanvaller van Fourie-egpaar gevonnis