Dan Roodt lewer op video kommentaar oor die dag se nuusgebeure. Hy praat oor Malema, die daling in internasionale aandelebeurse, die Afrikanervergadering verlede Saterdag en Cosatu se kommentaar op die ongelyke verdeling van rykdom in Suid-Afrika. Klik hier. Александр Фильчаков
Afrikanereenheid mag volg ná historiese vergadering
Die vergadering wat Saterdag 3 September deur mnr. Jaap Kelder se NBU en PRAAG gereël is, het ‘n kantonale oplossing vir Suid-Afrika bespreek, maar ook die gedagte van ‘n strategiese toekomsplan vir die Afrikaner. Uiteindelik is twee komitees aangewys om albei prosesse voort te sit. PRAAG het gesorg dat die vergadering direk op die internet
Lees verder: Afrikanereenheid mag volg ná historiese vergadering
Wikileaks: Bob se dae teen 2013 getel
Robert Mugabe se bankier het aan ‘n Amerikaanse ambassadeur gesê die president het prostaatkanker wat teen 2013 tot sy dood sal lei, het gelekte dokumente van die Amerikaanse ambassade getoon. Gideon Gono, hoof van die sentrale bank, het dié aanmerkings in Junie 2008 aan James McGee gemaak, toe Zimbabwe geteister is deur verkiesingsgeweld ná Mugabe
ANC-Jeugleier geskiet
‘n Voormalige streeksleier van die ANC-Jeugliga in Mpembeni buite Empangeni is Saterdagmiddag deur die KwaZulu-Natalse polisie binne sy huis doodgeskiet, het die ANC gesê. “Ons kameraad Qinisani Gwala is gisternag deur die polisie binne sy huis doodgeskiet. Ons veroordeel die voorval,” het Thulani Mashaba, ANC-voorsitter van die Noordkus-streek, Sondag gesê. Hy het gesê Gwala was
Mogoeng lag DA-besware af
Regter Mogoeng Mogoeng sal as Suid–Afrika se hoofregter dien, aangesien die meerderheid (16 teenoor 7) van die Regterlike Dienskommissie (RDK) se 23 lede hul steun aan hom toegesê het. Hy is die enigste kandidaat vir die pos van hoofregter nadat hy deur pres. Zuma benoem is om regter Sandile Ngcobo te vervang wat in Julie aangekondig
Selfbeskikking binne die konteks van die Menseregteakte van die Grondwet 1996
In die daarstelling van selfbeskikking is daar twee kontekste wat verreken moet word: binne die grondwet of buite die grondwet. Die bewandeling van die weg na selfbeskikking buite die raamwerk van die grondwet lei na donker situasies wat vooraf nie voorsien kon word nie. Alhoewel die grondwet vol gebreke wat strydig is met die stereotipe
Lees verder: Selfbeskikking binne die konteks van die Menseregteakte van die Grondwet 1996
Selfbeskikking deur Plaaslike Owerheid
Hierdie gesprek gaan nie oor ‘n volkstaat nie, maar oor die mate waartoe belastingbetalers se ekonomiese oorlewing gaan afhang van seggenskap oor hul eie sake. Ek verwys spesifiek na Afrikaners wat buite ‘n volkstaat sal woon. My hipotese berus op die stelling dat ekonomiese oorlewing van Afrikaners buite ‘n volkstaat nie deur rasse-ideologie of godsdiens
Shell belowe SA kan selfonderhoudend raak
Suid-Afrika kan binne ‘n dekade “energieselfonderhoudend” raak as kommersieel ontginbare volumes gas in die Karoo ontdek word, sê die bestuurder wat verantwoordelik is vir die Karooprojek vir hidroliese breking. “As die eksplorasie-pogings bewys dat die skalie kommersieel ontginbare volumes gas bevat, dan kan Suid-Afrika die produksie van hierdie bron binne ‘n dekade verwag,” het Jan Willem Eggink,
Zim-jeug steun Malema
Die Zimbabwiese jeug het ‘n petisie aan die Suid-Afrikaanse ambassade in Harare teen die beweerde vervolging van die ANC-jeugliga president Julius Malema, oorhandig, het Zimbabwe se Herald Online berig. Die oorhandiging van die versoekskrif aan die adjunk-Suid-Afrikaanse ambassadeur Andy Makwabe in Harare Donderdag, is deur die Pan-Afrikaanse Jeug Unie se adjunk-sekretaris-generaal Tendai Wenyika behartig. Sy het
Swartes die sondebokke in Libië
Rebellemagte en gewapende burgers het duisende swart Libiërs daarvan beskuldig dat hulle veg om Moeammar Gaddafi te ondersteun en swartes word tans oral gevange geneem en weggevoer na tydelike gevangenisse regoor die hoofstad Tripoli. Feitlik al die gevangenes sê hulle is onskuldige trekarbeiders, en in die meeste gevalle is daar geen bewyse dat hulle nie
