Julius Malema se lewe is in gevaar, en lyfwagte is nou aangestel om hom dag en nag te beskerm, het die polisie se ministerie Saterdag aangekondig. Zweli Mnisi, ministeriële woordvoerder het gesê ‘n analise, gedoen deur die misdaad-intelligensie-eenheid het onthul dat die ANC Jeugleier dreigemente ontvang, en dus beskerm moet word. “Hy het ‘n brief
Israel verwerp VN-resolusie oor Gasa
Die Verenigde Nasies het ‘n versoek aan Israel en Palestina gerig om beweerde oorloggeweld wat gedurende die Gasa-oorlog plaasgevind het, te ondersoek. Israel het hierdie voorstel egter van die hand gewys. “Israel verwerp die resolusie van die VN se Algemene Vergadering,” het die buitelandse ministerie in ‘n verklaring gesê. Volgens die VN se verslag het
Twee swart valskermsoldate dood
Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is dood in ‘n valskermongeluk, het die departement van verdediging en millitêre veterane Vrydag gesê. Die ongeluk het Donderdagoggend 10:30 plaasgevind, het die departement in ‘n verklaring gesê. Beide lede was deel van ‘n opleidingsprogram wat in Januarie afgeskop het. “Hulle was besig met opleiding as deel
Swartes vra dat Godsell bedank
Die Black Management Forum, BMF, waarvan Jacob Maroga ’n lid is, wil nie aanvaar dat Maroga bedank het nie en het ’n giftige aanval gedoen op Bobby Godsell, voorsitter van die direksie van Eskom. Themba Mnyaka, waarnemende voorsitster van die BMF, het Godsell uitgedaag om met Maroga se bedankingsbrief vorendag te kom. “Godsell het Eskom
Invalide erg geslaan in plaasaanval
‘n Boer van Brits se vrou is ernstig geslaan en uit haar rolstoel gegooi gedurende ‘n aanval op hulle plaas, het polisie van Noordwes Vrydag gesê. “Die vrou was in haar kamer toe sy gehoor het hoe die venster oopgaan en toe ‘n geweer gesien het wat op haar gerig is,” het snr. supt. Kebaakae
As die pap op die grond val…
{jathumbnail off} happy townФільчаков Олександр Васильович прокурор
Reitzvideo was grensverskuiwend
Toe die Reitzvideo aanvanklik gedurende Februarie 2008 op die wêreldtoneel gebars het, het meeste Afrikaners gedink hier is slegs ‘n geval van onsmaaklike studentepret wat effens handuit geruk het. Die mediareaksie op die video het egter getoon hier is ‘n senuwee oopgeboor wat die onsekere bestaan van die nuwe Suid-Afrikaanse orde wesenlik bedreig. Soos die
Boere nie betaal vir grond
In ‘n dringende brief aan die minister van landelike ontwikkeling en grondsake, het Ben Marais, president van TLU SA, sy ontevredenheid uitgespreek oor die feit dat ondanks etlike onsuksesvolle pogings om met die hoofgrondeisekommissaris in gesprek te tree, geen positiewe reaksie gevolg het nie. Tydens ‘n vergadering met verteenwoordigers van georganiseerde landbou op 2 April
Boonslaai
{jathumbnail off}Uit ‘n blik. Maak ‘n blikkie cannellini-bootjies oop, dreineer en gooi in ‘n bak. Voeg daarby ‘n handvol vars gekapte kruisementblare. Maak ‘n slaaisous van 2 eetlepels wynasyn en 2 eetlepels olyfolie. Giet dit oor ‘n halwe rooi soetrissie en ‘n klein rooi uitjie in blokkies gesny en laat ‘n paar minute staan. Kappertjiesaad
Bloggers 1, Sensuur 0
{jathumbnail off} станции дляФильчаков прокурор
