Siriese rebelle dreig openlik om ‘n volskaalse volksmoord te ontketen wat daarop gemik is om minderhede waaronder Christene, gematigde Moslems en veral die Islamitiese Alawiete-party van Bashar al-Assad, uit te wis. As pres. Obama en sy koalisie van Soenni-diktators voortgaan om die konflik te steun, het die rebelle-woordvoerder belowe in sy nuutste TV-onderhoud, sal die
ATKV wil Afrikaans as amptelike taal vestig
Danny Titus, uitvoerende direkteur vir kultuur by die ATKV het op die organisasie se jaarvergadering in Mosselbaai gesê die ATKV beplan om Afrikaans as een van die land se drie amptelike tale te vestig. Titus het aan Beeld gesê die jongste sensussyfers toon ‘n groei in Afrikaans en 870 000 méér mense praat tans die
Parys-aanval wel ‘terreur’
‘n Verdagte wat Woensdag in hegtenis geneem is, het erken dat hy Saterdag ‘n Franse soldaat in Parys met ‘n mes aangeval het. Xavier Molins, ‘n staatsaanklaer, het ook bevestig dat die man die soldaat as gevolg van sy godsdiensoortuiginge aangeval het. Die man, wat net as Alexandre geïdentifiseer is, sal Donderdag 22 jaar oud
Vyf vas wat Suid-Afrikaners in Jemen ontvoer
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van twee Suid-Afrikaners in Taiz in Jemen. Dit is egter nog nie bekend waar die twee hul bevind wat Maandag ontvoer is nie. Hulle is klaarblyklik betrokke by die ontwikkeling van ‘n hotel. ‘n Parlementslid van Jemen wat betrokke is by die ontwikkeling en
Grondeise weer heropen
Die grondeisproses gaan ná 14 jaar weer heropen word, berig The Star. Volgens die Wetsontwerp op die Herstel van Grondregte wat verlede week gepubliseer is, is die nuwe sperdatum vir eise 31 Desember 2018. Die vorige sperdatum was 31 Desember 1998. Indien die wetsontwerp bekragtig word, kan diegene wat die eerste sperdatum gemis het, eis,
Foto’s van swart politici in swart BMW’s se inval in Kleinfontein
Kyk op die Engelse PRAAG vir foto’s van die swart politici in hul swart BMW’s se inval in Kleinfontein.
Lees verder: Foto’s van swart politici in swart BMW’s se inval in Kleinfontein
Twee Amerikaanse diplomate in Venezuela geskiet
Twee werknemers van die Amerikaanse ambassade in Venezuela is geskiet en gewond vroeg Dinsdag in die hoofstad Caracas, in ‘n donker voorval. Die plaaslike media en ‘n polisie-bron het gesê die skietery het plaasgevind by ‘n ontkleeklub. “Ons kan bevestig dat twee lede van die Amerikaanse ambassade in Caracas beseer is tydens ‘n voorval vroeg
Lees verder: Twee Amerikaanse diplomate in Venezuela geskiet
Diamantraad skors SAR
Die Wêreld Diamantraad het die tydelike skorsing van die Sentraal Afrikaanse Republiek uit die Kimberley Proses Sertifiseringskema verwelkom. Die president van die raad, Eli Izhakoff sê dit is ‘n strawwe, maar gepaste maatreël om die integriteit van die diamantbedryf én die welstand van mense in die SAR te beskerm. Die doel van die Kimberley Proses
China toets digitale militêre slaankrag
Die Chinese weermag wil volgende maand sy eerste groot militêre oefening hou om sy digitale tegnologie op die proef te stel, het die staatsmedia Woensdag berig. Die oefening by die Zhurihe-opleidingsbasis in die noorde van Binne-Mongolië sal “gedigitaliseerde eenhede,” eenhede van die spesiale magte, lugmageenhede en “elektroniese reaksiemagte” insluit, het die regering se Xinhua-nuusagentskap berig.
PRASA blaas R3 miljoen op New Age
Die Passasierspooragentskap van SA (Prasa) het meer as R3 miljoen spandeer op Die New Age koerant, het die minister van vervoer, Ben Martins, Dinsdag gesê. “Prasa het ‘n subskripsie-ooreenkoms met The New Age mediamaatskappy, wat Prasa met 3200 kopieë van die koerant op ‘n daaglikse basis van Maandag tot Vrydag sal voorsien,” het Martins gesê
