Volgens Igor Panarin sal president Barack Obama die jaar nog krygswet afkondig, Amerika sal in 6 streke verdeel word voor 2011 en Rusland en Sjina sal die ruggraat word van ‘n nuwe wêreldorde. Panarin, ‘n voormalige woordvoerder vir Rusland se federale ruimte-agentskap en na bewering ‘n eks-KGB navorser, is nou dekaan by die ministerie van
Nog ?n leerling dood van breinvliesontsteking
Leerlinge by Willow Crescent hoërskool in Eldoradopark is voorkomende medikasie teen breinvliesontsteking gegee na ‘n tiener Donderdag dood is, het die Gautengse departement van gesondheid gesê. “Die 15-jarige meisie van Willow Crescent hoërskool is dood van vermoedelik bakteriele breinvliesontsteking in die vroeë ure van vandag,” het woordvoerder Phumelele Kaunda gesê. “Dit was nie moontlik om
Kartel stoot fietspryse op
Die kompetisie kommissie het Donderdag gesê dat dit moontlik ‘n kartel oopgevlek het onder plaaslike fietshandelaars wat daarop gemik was om hulle winsgrense te verhoog. Die kommissie het gesê dat ‘n ondersoek geloods is en dagvaardigings is Donderdag bestel op twee fietswinkeleienaars, Fritz Pienaar van Fritz Pienaar fietse en Andrew Mclean van Cycle Lab. Die
OVK druk regering oor buitelandse stem
Konstitusionelehofregters het tot laat Woensdagaand gewerk in ‘n dag van intensiewe argumente deur agt regslui oor die toelaatbaarheid daarvan of alle Suid-Afrikaners wat oorsee is behoort te kan stem in die April verkiesings. Hulle het Willem Richter, ‘n Pretoriase onderwyser wat oorsee woon; die Vryheidsfront Plus, ‘n groep van 12 Suid-Afrikaners wat oorsee werk, die
Polisie vra seksuele gunste, volgens SWEAT
Kaapstadse polisie vra soms vir prostitute vir “seksuele gunste” in ruil dat hulle nie gearresteer word nie, volgens ‘n verklaring wat in die Kaapse hof ingedien is. Die dokument vorm die basis van ‘n aansoek deur die sekswerkersregtegroep SWEAT vir ‘n interdik teen die polisie, wat Donderdag geargumenteer gaan word. Die sekswerkers se onderwys-en-regte taakgroep,
Museumdirekteur in oorlog teen ministers
Die direkteur van die Suid-Afrikaanse nasionale museum van militêre geskiedenis het Woensdag sy skok en woede uitgespreek nadat hy gearresteer is vir die beweerde onwettige besit van wapens. Die beweerde onwettige arrestasie en aanhouding van die museum se direkteur, John Keene en twee kurators, Richard Henry en Susanne Blendulf in 2005 het tot gvolg dat
Eienaars van ou karre kan dalk wen met nuwe belastingverligting
Belastingverligting om verbruikers aan te moedig om hulle ou karre te laat skrap is een van die maatreëls wat oorweeg word deur die departement van handel en nywerheid om die motorindustrie te help, het Hansgeorg Niefer, die president en hoof uitvoerende beampte van Mercedes Benz Suid-Afrika gister gesê. Ander maatreëls op die tafel sluit in
Lees verder: Eienaars van ou karre kan dalk wen met nuwe belastingverligting
Skerper tande vir wet teen misdaad ? ANK
Wetgewing teen misdaad kan meer “byt” kry onder ‘n nuwe administrasie, het ANK president Jacob Zuma se woordvoerder Woensdag gesê. ‘n Hersiening van wetgewing ten opsigte van misdaad is op die doeke het Zizi Kodwa gesê na gesprekke tussen Zuma en die burgerregte groep Afriforum, wat geaffilieer is aan die unie Solidariteit. “Wette moet kan
Volksmoord: LP verloor immuniteit
Rwanda se parlement het Woensdag gestem om ‘n voormalige LP te stroop van haar immuniteit sodat sy lewenslank tronk toe gestuur kan word vir die misdaad van volksmoord, wat gespruit het uit dié land se 1994-volkslagting. Neatrice Nirere, van president Paul Kagame se regerende Rwandan Patriotic Front is verlede naweek die vonnis opgelê deur ‘n
Amnestie Internasionaal prys Bashir lasbrief
Amnestie Internasionaal het die internasionale lasbrief wat Woensdag uitgereik is vir Soedan se president Omar al-Bashir geloof as ‘n belangrike teken vir mense regoor die wêreld wat menseregte geskend het. Die regtegroep het ‘n beroep gedoen op Bashir om homself oor te gee aan die Internasionale hof, wat in Den Haag is, of om andersins
