Malema loods hernude Zuma-aanval

Die ANC-Jeugliga is getraumatiseer en word onderdruk deur president Jacob Zuma se leierskap, het Julius Malema Vrydag voor ‘n volgepakte saal by Wits gesê. “Onder president Zuma, het ons die jeug van die ANC getraumatiseer en uit hul huis uitgejaag,” het ‘n vurige Malema tydens ‘n ANC-eeufees lesing in Johannesburg gesê. Met sy stem wat

Lees verder: Malema loods hernude Zuma-aanval

Straatnaamgeveg raak warm

Die straatnaamverandering gaan miljoene rand uit die sakke van gewone Pretorianers jaag wat nou adresse, kaarte, bemarkingsmateriaal ens. op hulle eie koste sal moet verander. Die VF Plus het die verandering van straatname in Pretoria by gister (29 Maart 2012) se raadsvergadering van die Tshwane-metroraad teengestaan en gesê dat die DA sy Afrikaner-kiesers in die

Lees verder: Straatnaamgeveg raak warm

‘Nederlanders moet gaan kak’

‘n ANC-LP me. Vytjie Mentor het Woensdag op Facebook uitgevaar teen die Nederlandse politieke party wat hulself teen straatnaamsveranderinge in Pretoria uitgespreek het. “Die Nederlanders moet gaan kak,” het sy gesê. Martin Bosma, LP van die regse Partij voor de Vrijheid (PVV), het ‘n vroeër ‘n verklaring uitgereik waarin hy sê die Nederlandse ambassade in

Lees verder: ‘Nederlanders moet gaan kak’

Hertzogprys is ‘dwase politiekery’

Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het op Vrydag 23 Maart die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toegeken. Dié besluit is ‘n politieke een en dwaas, sê skrywers en uitgewers. Adam Small vier vanjaar sy 75ste verjaardag. Hy het reeds in 2009, die SA Akademie

Lees verder: Hertzogprys is ‘dwase politiekery’

Absa wil Solidariteit stop

Solidariteit se StopAbsa-veldtog het hulle in ‘n hofgeding laat beland. Absa beoog regstappe teen die vakbond oor die oproep. Die vakbond het vroeër hul rekening by die bank geskuif. ‘n Webwerf waarvandaan protesboodskappe aan Marcus Agius, voorsitter van Barclays, gestuur kan word om die beweerde grootskaalse afleggings by Absa te staak, moet gesluit word sê

Lees verder: Absa wil Solidariteit stop

Getuie voer openbare veldtog teen Basson

Prof. Steven Miles, deskundige getuie in die RGSA-saak teen dr Wouter Basson, gaan twee openbare lesings hou “ter verheldering” van sy aantygings teen Basson. Die Steve Biko Sentrum vir Bio-etiek by Wits universiteit sal die “saak teen apartheid-era se biologiese oorlogvoerder dr Wouter Basson” soos Miles dit sien, aanbied. Miles sê die lesings is “baie

Lees verder: Getuie voer openbare veldtog teen Basson

Mathale, ekonomiese rewolusie leef

Limpopo se premier Cassel Mathale herstel in die hospitaal nadat hy Donderdag in ‘n motorongeluk in die Ga-Sekgopoberg betrokke was. Die premier was van ‘n regeringsgeleentheid oppad toe die ongeluk plaasgevind het, het die ANC se provinsiale woordvoerder Makondelele Mathivha gesê. “Die ANC is gelukkig dat sy provinsiale leier, wat geringe beserings opgedoen het, goed

Lees verder: Mathale, ekonomiese rewolusie leef

MTN glo in wapen- en omkoopnes

MTN, Afrika se grootste voorsiener van koordlose telekommunikasiedienste, (wireless operator) het amptenare omgekoop, gesprekke tussen Iranse en Suid-Afrikaanse leiers gereël en selfs wapens en steun vir Iran by die VN beloof in pogings om ‘n lisensie te bekom om ‘n mobiele foondiens (selfoondiens) in Iran te bedryf. Die bewerings is Donderdag in ‘n Amerikaanse hof

Lees verder: MTN glo in wapen- en omkoopnes

Japan wil Nkandla-tee verkoop

Suid-Afrika sal binnekort KwaZulu-Natal se tee na Japan bemark en verkoop, het premier Zweli Mkhize gesê, volgens ‘n berig Donderdag. Die ooreenkoms sal na verwagting plaaslike landelike ekonomiese ontwikkeling stimuleer in die provinsie en werk skep, het die Business Day berig. Terwyl hy uit Japan gesels het gedurende ‘n vier-dag besoek om belegging in Suid-Afrika

Lees verder: Japan wil Nkandla-tee verkoop