Ferial Haffajee, redaktrise van die City Press, voel gekrenk, seergemaak en gekwes. ‘n Rubriekskrywer wat me Haffajee voorheen bewonder het, het haar in ‘n Sowetan as ‘n agent van blanke kapitaal bestempel en geskimp-skimp dat sy Mama Winnie se buiteband-terapie moet ontvang. Vreemd, terloops, hoe die gewraakte rubriek eers gepubliseer is, maar die skrywer eers
Teepartytjie
баня подФільчаков Олександр Васильович прокурор
Tea Party is terroriste sê vise-president
Vise-president Joe Biden het Republikeine wat die Tea Party ondersteun Maandag daarvan beskuldig dat hulle “opgetree het soos terroriste” in die stryd oor die verhoging van die land se skuldlimiet, volgens verskeie bronne. Biden het Mike Doyle (D-Pa.) by ‘n twee-uur-lange, Demokratiese koukusvergadering agter geslote deure ondersteun nadat Doyle gesê het: “Ons het met terroriste
‘VSA teer soos parasiet op globale ekonomie’
Russiese eerste minister Wladimir Poetin het Maandag die Verenigde State daarvan beskuldig dat hulle “soos ‘n parasiet op die globale ekonomie teer” en dat die dollardominansie ‘n bedreiging vir die finansiële markte inhou. “Hulle leef buite hulle vermoëns en skuif die las van hul probleme oor op die wêreld-ekonomie,” het Poetin gesê aan die pro-Kremlin
Oproerige asielsoekers ontwrig Italië
Honderde swart asielsoekers het met die polisie gebots by ‘n immigrasiesentrum in Bari, ‘n stad in die suide van Italië. Die asielsoekers dring aan op vlugtelingstatus. Ten minste 35 mense is tydens die botsings beseer. Betogers het die polisie met klippe en metaalpype getakel terwyl die polisie op hul beurt traangashouers gegooi en in die
Malema prys Mbeki se anti-Amerikaanse houding
Jackson Mthembu, die ANC se woordvoerder, het hom gedistansieer van Malema se uitsprake dat die AU en SAOG van sy agenda afwyk vandat Mbeki nie meer president is nie en dat die twee organisasies se invloed minder raak. Die jeugliga het Sondag gesê Mbeki en die AU het Irak bygestaan toe dié land deur “imperialistiese
Boer se lyk in vlak graf gekry
‘n Vrystaatse boer is in ‘n vlak graf begrawe nadat hy Maandag naby Reitz op sy plaas aangeval is, het die polisie in die Vrystaat gesê. Sers. Mmako Mophireng sê die boer se seun het die polisie ontbied nadat hy agterdogtig geraak het. ‘n Vreemde stem het glo een van sy oproepe na sy ouers
City Press se redakteur ‘agent vir wit kapitaliste’
Ferial Haffajee, redakteur van City Press, gaan Eric Miyeni dagvaar oor opmerkings wat hy Maandag in ‘n rubriek in die Sowetan gemaak het. Die rubriek, ‘Haffajee does it for white masters’, is intussen van die Sowetan se webwerf afgehaal. In die rubriek beskuldig Miyeni vir Haffajee dat sy ‘n agent vir wit kapitaliste is. Haffajee
Lees verder: City Press se redakteur ‘agent vir wit kapitaliste’
Selfbeskikking ‘enigste opsie’ – VF+ Pretoria
Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het tydens ‘n sitting van die Pretoria-streeksraad in Centurion, ’n drastiese besluit geneem wat selfbeskikking as die enigste opsie op die tafel plaas. Tydens die algemene vergadering het die streekleier, rdsl Philip van Staden, in ‘n voorlegging aan die streeksraad dit baie duidelik gemaak dat die VF Plus in Pretoria
Jeugliga gaan Afrika binnevaar teen imperialiste
Die ANC-jeugliga se nasionale uitvoerende komitee gaan ‘n afvaardiging na Botswana stuur om dié land se plaaslike opposisiepartye te help “konsolideer”. Julius Malema, leier van die jeugliga, het dié naweek aan die Oos-Rand gesê Botswana is “in volle samewerking met die imperialiste … en die (Botswana-)regering ondermyn die Afrika-agenda”. Hy het by dié afsluiting van
Lees verder: Jeugliga gaan Afrika binnevaar teen imperialiste
