Na wie se pype dans Zille? Helen Zille, DA-leier, het Woensdag kritici van haar danspassies betig deur te sê dat sing en dans deel is van Suid-Afrika se kultuur. Sy het nie gesê watter kultuur nie. Die Britte is nie bekend vir dansende politici nie. "Sommige mense sê vir my 'mev. Zille jy behoort nie
Hlope het geweet daar is ?geen saak teen Zuma?
Kaapse regterpresident John Hlophe het klaarblyklik toegang gehad tot notas tussen regters van die grondwethof, het die Geregtelike Dienskommissie Woensdag gehoor. Hlophe het gespog by regter Bess Nkabinde dat hy ‘n lys gekry het van mense wat geïmpliseer word in die multimiljardrandwapenstransaksie by die Nasionale Intelligensie Agentskap, het sy gesê. “Hy (Hlophe) het verder verduidelik
Twitter en Facebook ondersteun opstand
‘n Skare van meer as 10 000 jong Moldawiërs het Dinsdag asof uit die niet verskyn om protes aan te teken teen Moldawië se kommunistiese regering. Hulle het regeringsgeboue gestroop en met die polisie gebots. Die see van jong mense het die generasiegaping getoon wat in Moldawië ontstaan het, en die protesteerders het hulle geslag
Menslike foute kos Spoorwe? R2 miljard per jaar
Insidente het spoorwegoperateurs R2 miljard gekos tussen 2005 en 2007, het die Spoorweg se Veiligheidsreguleerder Dinsdag gesê. “Ons het ‘n evaluasie gedoen. In baie gevalle is dit ‘n kwessie van menslike foute,” het ISR hoof uitvoerende beampte Mosenngwa Mofi in Johannesburg gesê. Mofi het gesê dat die insidente meestal toegeskryf kan word aan ontsporings. En
Lees verder: Menslike foute kos Spoorwe? R2 miljard per jaar
Minder mense emigreer, behalwe ingenieurs
Werksverliese en bevriesing van immigrasie in die ontwikkelde wêreld kan in Suid-Afrika se guns werk, met werwingsbeamptes wat sê dat hulle skielik gunstige reaksies kry in hulle soektog na talentvolle buitelanders wat hier wil kom werk. En verder vind Suid-Afrikaners wat vir werk soek in ander lande dat plekke soos Australië hulle deure toegemaak het.
PLAAS wil nog geld gestort sien in landbou
Ben Cousins Gestroop van meubels en sonder lopende water – die volstruisplaas buite Pretoria is ‘n jammerlike voorbeeld van Suid-Afrika se wankelrige pogings om aan swartes plase te gee. Die kleinboere wat die plaas gehuur het, het dit nou verlaat, en die volstruise agtergelaat in hulle hokke, sukkelend en steriel. Die regering het die plaas
ANC-beampte gevang met perlemoen
‘n Plaaslike ANC-leier is Maandagoggend buite Hermanus gevang met 2474 vars perlemoene. Dit was na ‘n kort jaagtog in ‘n voertuig wat oortrek was met plakkers van die regerende party en sy leier, Jacob Zuma. Die voertuig was onderweg van Hermanus na Gansbaai toe dit van die pad af geforseer is deur beamptes van Marine
Mense word gewaarsku oor roof na bankonttrekkings
KwaZulu-Natal se polisie het Dinsdag die publiek gewaarsku dat uitgeslape kriminele mense teiken wat groot bedrae geld getrek het by banke. “Ons wil die publiek attent maak op die toename in roof wat plaasvind op indiwidue op pad na en van die banke af,” het senior superintendent Jay Naicker gesê. Hy het gesê dat hulle
Lees verder: Mense word gewaarsku oor roof na bankonttrekkings
Twee swartes vas weens R22 miljoen se hero?ne
‘n Mosambieker en ‘n Kongolese vrou is gearresteer in Johannesburg na die konfiskasie van heroïne ter waarde van omtrent R22 miljoen by die SA-Mosambiek grens, het Beeld Woensdag berig. Nog ‘n Mosambieker is gearresteer aan die Suid-Afrikaanse kant van die Lebombo-grenspos gedurende ‘n dwelmklopjag Maandagaand. Die 35-jarige man is gevang na doeanebeamptes met die hulp
Afrika hard getref deur rampe
Amper elke Afrikaland werk onder die spanning van natuurlike rampe, het die kontinentale direkteur van die Wêreldgesondheidsorganisasie Dinsdag in Brazzaville, in die Kongo gesê. “in 2008 is meer as 90% van die lidlande in die streek gekonfronteer met noodsituasies…merkbaar natuurlike rampe soos vloede, droogte, siektes wat uitbreek en konflikte van wisselende intensiteit,” het dr. Luis
