E-tol en Brittanje se grypsug

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, is gevra om lig te werp op ‘n ongewaarborgde lening van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap wat deur staatspensionarisse besit word. Die voorsitter van die staande komitee oor finansies, Thaba Mufamadi, is versoek om Gordhan te ontbied sodat hy die die komitee oor die status van die skuld kan inlig.

Lees verder: E-tol en Brittanje se grypsug

Twee liberale joernaliste kry pak slae

Daar is woede in Norfolk, Virginia, in die VSA, nadat ‘n wit egpaar aangeval is deur dosyne swart tieners, en die plaaslike koerant nie verslag oor die voorval gedoen het nie. Vir twee weke lank was dit absoluut stilgehou, ten spyte daarvan dat die slagoffers self verslaggewers is. Selfs vandag nog, dek die Virginia-Pilot nie

Lees verder: Twee liberale joernaliste kry pak slae

Spieëltjie spieëltjie aan die wand… Lexus

{jathumbnail off} Lexus is ‘n vervaardiger op sy eie. In die beginjare was hulle net opgekikkerde Toyota-modelle met hier en daar ‘n besonderse model. Vandag het Lexus ‘n hele reeks motors, party baie nuut en modern en ander so ‘n bietjie lank in die tand.  Alhoewel ‘n vervaardiger in sy eie reg, is Lexus nog

Lees verder: Spieëltjie spieëltjie aan die wand… Lexus

Katolieke groep wil Tutu verbied

‘n Godsdienstige groep eis dat Aartsbiskop Desmond Tutu verbied word van ‘n besoek aan ‘n ​​Amerikaanse Katolieke Universiteit as gevolg van sy pro-aborsie en gay huwelik-menings, asook sy anti-Joodse houding, is Woensdag berig. Die Cape Times het berig dat 784 mense ‘n petisie geteken het vir Gonzaga Universiteit in Washingtonstaat om sy uitnodiging aan Tutu

Lees verder: Katolieke groep wil Tutu verbied

Jack Parow in Newcastle van verhoog gejaag

Die Afrikaanse rapper [kletsrymer] Jack Parow moes van die verhoog gelei word tydens ‘n optrede in Newcastle, KwaZulu-Natal, die naweek, want sy lirieke het ‘n groep mense ontstel, het die Cape Times Woensdag berig. Die groep het Parow, wie se regte naam Zander Tyler is, fisies gedreig by die fees Vrydagaand, omdat sommige mense aanstoot

Lees verder: Jack Parow in Newcastle van verhoog gejaag

Boervrou voor haar kleuters geskiet

Twee kleuters het in die nag uitgehardloop om hulp te soek nadat hul ma voor hul oë op ‘n plaas naby Randfontein doodgeskiet is in die jongste plaasaanval, berig Beeld. Venessa Stafleu (34) is op die plaas Doornfontein 2 geskiet terwyl haar man, by ‘n melkery op die naburige plaas Doornfontein besig was. Kapt. Appel

Lees verder: Boervrou voor haar kleuters geskiet

Die helfte van landbougrond behoort reeds aan swartes

As die drakrag van Suid-Afrika se landoppervlak oorweeg word, behoort 50% van grond aan swartes, het Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap, by Landbouweekblad se grondsimposium op Uitenhage gesê. Meer as 40% van Suid-Afrika se grond behoort reeds aan hulle, het Landbou.com berig. Dit sluit alle grond in. Pringle het gesê dat die Instituut vir

Lees verder: Die helfte van landbougrond behoort reeds aan swartes