Indien die Amerikaanse presidentsverkiesing nou gehou word, sal die Republikeine se feitlik aangewese kandidaat, Mitt Romney, met ‘n yslike meerderheid stemme wen. Volgens Rasmussen-opnames se jongste peiling wat Vrydag gepubliseer is, sal Romney 50% van die stemme trek met Barack Hussein Obama wat net 43% sal kry. Vier persent van die kiesers wat aandui dat
Taalkundige Lisenkoïsme: Standaardafrikaans in die spervuur
Toespraak gelewer by die jaarvergadering van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans, Pretoria, 12 Mei 2012. Baie dankie vir die uitnodiging om vandag enkele gedagtes met die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans te deel. Ons voel almal hartstogtelik oor Afrikaans, ons unieke Wes-Europese taal wat in Afrika wortel geskiet het. In weerwil van
Lees verder: Taalkundige Lisenkoïsme: Standaardafrikaans in die spervuur
Swartes vertrap mekaar by Pretoriastasie
Sewentien mense is vroegoggend beseer gedurende ‘n stormloop by die Bosman-treinstasie in Pretoria. Johan Pieterse, woordvoerder vir die metro se nooddienste, sê tien pendelaars wat ernstig beseer is, is na die Steve Biko- akademiese hospitaal geneem. Sewe ander mense met ligte beserings is na die Tshwane-streekshospitaal geneem. Een van die pendelaars, Tshepo Mashele, sê oorvol
DA wil munt slaan uit rasse-sirkus
Die enigste gas wat nie daar was nie, was die swarte van die Spar wat deur die wit model ‘n “kaffer” genoem is vir sy onwelvoeglike opmerkings. Gister se mediakonferensie wat die DA se nasionale woordvoerder Mmusi Maimane gereël het tussen Jessica Leandra dos Santos en Tshidi Thamane, was ‘n voorsetting van die “race baiting”-sirkus
Onderhoud met FW de Klerk
Onderhoud met FW de Klerk, gevoer deur Christiane Amanpour, op CNN.Фильчаков прокурор харькова
‘Lied van my hart’ verower harte
Deon Opperman & Sean Else groet met twee ekstra vertonings Na afloop van die eerste vertonings van Lied Van My Hart het dit gegons op sosiale netwerke. Terugvoer van gehore was oorweldigend positief en vol lof en waardering – soveel vertonings, soveel staande toejuigings! Lied Van My Hart is die skryfspan Deon Opperman en Sean
Die toekoms van NAVO
Die ingryping in Libië was ‘n besonder slegte advertensie vir NAVO. Volgens Robert Kaplan was die VSA soos ‘n reus tussen dwergies, onder meer Frankryk en Brittanje. Die dwerge het aan die VSA die diplomatieke vye blaar gebied om van agter te lei. Meer as 80 persent van die brandstof wat gebruik is in die
China neem Amerikaanse bank oor
Die Verenigde State van Amerika het Woensdag ingestem dat ICBC, China se grootste bank, vir die eerste keer ‘n oorname van ‘n Amerikaanse bank deur ‘n Chinese staatsbeheerde maatskappy doen. Net dae nadat die hoë-vlak VSA-China ekonomiese gesprekke in Beijing plaasgevind het, het die Federale Reserweraad ‘n aansoek van die ICBC (Industrial and Commercial Bank
China boor in troebel waters
China se grootste aflandige olie-produsent Cnooc het sy eerste diepsee-boorprojek in die Suid-Sjinese See begin, ‘n skuif wat ontleders sien as ‘n reaksie op binnelandse druk om kleim af te steek in die betwiste gebied. Cnooc 981, China se eerste self-ontwikkelde diepsee-boorplatform, het werk begin 320 km suid-oos van Hong Kong Woensdag, het die maatskappy
‘King Cobra’ waarsku Chinese
Nuutverkose president Michael Sata het ‘n gesant gewaarsku dat China die land se arbeidswetgewing moet respekteer as hulle sake wil doen in Zambië. Zambië se nuutverkose president Michael Sata, ook bekend as ‘King Cobra’ het gewaarsku dat die Chinese beleggers die land se arbeidswette moet respekteer. “Jou mense het nodig om te voldoen aan plaaslike
