DA se dreigemente aan OB ‘onverstaanbaar’

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê haar voorlopige verslag oor ‘n tender waarby die Wes-Kaapse regering en ‘n advertensie-agentskap betrokke is, behoort nie tot omstredenheid te gelei het nie. Dit volg nadat die DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, gedreig het om Madonsela hof toe te neem nadat ‘n konsepverslag oor die omstrede kommunikasiekontrak uitgelek

Lees verder: DA se dreigemente aan OB ‘onverstaanbaar’

EU wil Griekeland behou

Die voorsitter van die Eurosone se ministers van Finansies, Jean-Claude Juncker het bevestig dat die EU Griekeland as deel van die Eurosone wil behou. Hy sê lede het gister nie eens die moontlikheid dat Griekeland die streeksliggaam verlaat op ‘n vergadering bespreek nie. Dit volg te midde van koalisie-samesprekings in Griekeland, waar nóg die politieke

Lees verder: EU wil Griekeland behou

Amnestie vir oortreders skop in

Nadat pres. Jacob Zuma op Vryheidsdag aangekondig het dat gevangenes wat nie-gewelddadige misdade gepleeg het, vrygelaat sal sal word, is 101 gevangenes uit die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad vrygelaat, berig die SABC. Misdade soos winkeldiefstal en huisbraak het  vir ‘n spesiale kwytskelding in aanmerking gekom. Meer as 35 000 gevangenes sal oor die hele land as

Lees verder: Amnestie vir oortreders skop in

De Klerk verdedig sy opmerkings

Oudpresident FW de Klerk het Maandag gesê hy wil die wêreld daaraan herinner dat hy gehelp het om apartheid af te skaf, nadat hy kritiek oor opmerkings wat hy verlede week gemaak het.  “Mag ek almal herinner dat dit ek, tesame met medeleiers van die Nasionale Party was, wat apartheid op 2 Februarie 1990 afgeskaf

Lees verder: De Klerk verdedig sy opmerkings

Skade van nasionalisering onomkeerbaar

“Die nasionalisering van grond in Suid-Afrika sal sonder twyfel voedselsekerheid in die land vir altyd vernietig. Daarom is alle uitsprake oor die nasionalisering van grond onverantwoordelik en behoort dit gestaak te word,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye gesê. Dr. Mulder was die openingspreker by die Rooivleis Abattoir Vereniging se jaarkongres

Lees verder: Skade van nasionalisering onomkeerbaar

VSA tree toe danksy Kony 2012

Die Twitterstorm wat Kony 2012 veroorsaak het, het gelei tot die toetrede van Amerikaanse magte in sentraal-Afrika. ‘n Weermagbeampte in Oeganda sê magte in dié land het ‘n senior bevelvoerder van Joseph Kony se Lord’s Resistance Army in hegtenis geneem ná ‘n kort skermutseling met rebelle naby die grens met die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Lt. kol.

Lees verder: VSA tree toe danksy Kony 2012

Intelligensie-advokaat dood aangetref

Advokaat Mvuseni Ngubane se lyk is in sy motor by sy huis in Pinetown, KwaZulu-Natal gevind, het die polisie Sondag gesê. Lt.kol. Vincent Mdunge het gesê Ngubane het ‘n enkele skietwond aan sy kop gehad en ‘n pistool is langs sy lyk gevind. “Die polisie het ‘n selfmoordbrief naby sy lyk gevind. Sommige dele van

Lees verder: Intelligensie-advokaat dood aangetref

DA wil sorgsentrum wat blankes help, gesluit hê

Die VF Plus is in proses om die Mogale City stadsraad en die Gauteng department vir Gesondheid te nader om op ‘n dringende basis duidelike redes te verskaf waarom die La Reynette sorgsentrum te Rant en Dal, Krugersdorp nie geregistreer kan word nie. Die hantering van die registrasieproses van die sorgsentrum is totaal ontoereikend en

Lees verder: DA wil sorgsentrum wat blankes help, gesluit hê

Ope brief aan Piet Croucamp

Piet Croucamp skryf as volg in Rapport: “My politieke instink het ‘n weersin in Afrikanerpolitiek en ek het dit van die begin duidelik gemaak dat die term Afrikaner ideologies gelaai is. Ek dink mense wat hulself as Afrikaners beskryf, beskou hulle nie as deel van Suid-Afrika nie en hul doelstellings korrespondeer nie met die Grondwet

Lees verder: Ope brief aan Piet Croucamp

US wil koshuise transformeer

Die Universiteit Stellenbosch se nuwe koshuistoelatingsbeleid wil rassetransformasie aanmoedig. Dr. Ludolf Botha van die Sentrum vir Akademiese Steun sê hy wil die proses van integrasie bespoedig in lyn met die universiteit se “strategiese doelwitte”. Volgens die voorstelle moet ‘n koshuis 40% eerstejaars inneem, 10% buitelandse studente en 15% waarvan die huistaal nie Afrikaans of Engels

Lees verder: US wil koshuise transformeer