DA se dreigemente aan OB ‘onverstaanbaar’

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê haar voorlopige verslag oor ‘n tender waarby die Wes-Kaapse regering en ‘n advertensie-agentskap betrokke is, behoort nie tot omstredenheid te gelei het nie.

Dit volg nadat die DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, gedreig het om Madonsela hof toe te neem nadat ‘n konsepverslag oor die omstrede kommunikasiekontrak uitgelek het.

Die provinsiale regering het die tender aan die advertensie-agentskap, TBWA Hunt Lascaris toegeken. Volgens Madonsela is die verslag nie die finale produk nie.

лобановский александр харьков

Maak 'n opvolg-bydrae