Vavi: DA wou werkers teen mekaar opsteek

Die optog wat deur die DA gereël is teen Cosatu, was ‘n poging om werkers teen mekaar op te steek terwyl dit eintlik ‘n klassestryd was, het hy in Johannesburg gesê tydens ‘n internasionale vergadering van vakbonde wat deur Cosatu aangebied is. Die konflik tydens ‘n optog in Johannesburg was ‘n polities belangrike geleentheid, het

Lees verder: Vavi: DA wou werkers teen mekaar opsteek

Drie alternatiewe sportnutsvoertuie

{jathumbnail off} Met die plaaslike motormark wat so mededingend geraak het, is daar werklik hordes nuwe voertuie om vanuit te kies. Die gewildste gedeelte van die mark is sekerlik die sportnutsvoertuigsegment. Dit is nou die segment waarin voertuie soos die Audi Q5, BMW X3, Toyota Fortuner of Land Rover Discovery meeding. Ons het drie sportnutsvoertuie

Lees verder: Drie alternatiewe sportnutsvoertuie

Meer beroepslui wil SA vaarwel roep

Meer Suid-Afrikaners as ooit voorheen oorweeg dit om die land te verlaat, het Sake24 berig. Volgens die Grant Thornton International Business Report het 20% van uitvoerendedirekteure van genoteerde en private ondernemings in die eerste kwartaal dit ernstig oorweeg om Suid-Afrika vaarwel te roep. Nog ‘n peiling van ‘n versekeringsgroep het dieselfde tendens bevestig. Die redes

Lees verder: Meer beroepslui wil SA vaarwel roep

‘n Gesensureerde rasseoorlog

Toe twee wit koerantverslaggewers wat vir die Virginia-Pilot skryf onlangs in Norfolk, Va., in die VSA, deur ‘n skare van jong swartes so erg geslaan is dat hulle ‘n week van die werk moes afneem,  het dit geklink soos nuus wat gerapporteer moet word, ten minste deur hul eie koerant. Maar dit was nie. Thomas

Lees verder: ‘n Gesensureerde rasseoorlog

Buitensporige polisieoptrede teen inheemse mense in Oz

Meer as 30 inheemse [Aboriginal] regte-aktiviste is in hegtenis geneem Woensdag in Brisbane na die weiering om hulle proteskamp af te breek. Beskuldigings van buitensporige polisiegeweld is gemaak. Queenslandstaat se polisiehoof, supt. Brent Carter, het gesê Brisbane Stadsraad het gevra om die betogers te skuif van die sentrale Musgrave Park om plek te maak vir

Lees verder: Buitensporige polisieoptrede teen inheemse mense in Oz

Infrastruktuur skep ekonomiese vooruitgang

Suid-Afrika beklee ‘n plek tussen die boonste middel-inkomste-ekonomieë in ‘n Wêreldbankopname wat meet hoe doeltreffend lande handeldryf. Suid-Afrika is ook die hoogste van enige Afrika-land, volgens die “Konnekteer 2012: Handelslogistiek in die globale ekonomie” ‘n verslag wat gister vrygestel is. “Handelslogistiek is die sleutel tot ekonomiese mededingendheid, groei en die vermindering van armoede,” sê Otaviano

Lees verder: Infrastruktuur skep ekonomiese vooruitgang

Cosatu reageer op DA se uittarting

Die vyandigheid wat Dinsdag deur lede van Cosatu teenoor ‘n DA-optog in die Johannesburgse middestad gewys is, is geregverdig, het die vakbond gesê. “DA-beleidsrigtings… sal geen nuwe werke skep nie… en [sal] lei tot die verarming en onderwerping van werkers en ‘n ekonomiese ineenstorting in Suid-Afrika,” het Patrick Craven, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. “Dit

Lees verder: Cosatu reageer op DA se uittarting

Afrikaner neem beheer van jou eie toekoms!

Die Afrikaner behoort beheer te neem van sy eie toekoms en dit nie te laat in die hande van liberale anti- Afrikaners nie sê mnr Jaco Mulder, VF Plus LPW en leier van die party in Gauteng. Dr Piet Croucamp sê in die Rapport van 13 Mei 2012 as fassiliteerder van ‘n gesprek die afgelope

Lees verder: Afrikaner neem beheer van jou eie toekoms!

ANC-fasiliteerder oorskry alle perke

Die Afrikanerbond het met skok in die Rapport gelees hoe dr Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg in die artikel “Safari na Luthuli” van Sondag 13 Mei 2012 sy afkeer en weersin in die Afrikanergemeenskap gedemonstreer het in sy reaksie teenoor mnr Flip Buys van Solidariteit. In die artikel laat hy hom soos volg

Lees verder: ANC-fasiliteerder oorskry alle perke