‘n Gesensureerde rasseoorlog

Toe twee wit koerantverslaggewers wat vir die Virginia-Pilot skryf onlangs in Norfolk, Va., in die VSA, deur ‘n skare van jong swartes so erg geslaan is dat hulle ‘n week van die werk moes afneem,  het dit geklink soos nuus wat gerapporteer moet word, ten minste deur hul eie koerant. Maar dit was nie.

Thomas Sowell, die swart Amerikaanse kommentator, skryf die media ignoreer wittes wat onder swart geweld ly.

Sowell sê soortgelyke episodes van geweld deur jong swart bendes teen wit mense gebeur op strande, in winkelsentrums, of ander openbare plekke in Philadelphia, New York, Denver, Chicago, Cleveland, Washington, Los Angeles, tewens oral in die VSA. Beide die owerhede en die media is geneig om te probeer om hierdie episodes onder die mat in te vee.

Lees Sowell se stuk hier.

Video van ‘n verdere aanval teen ‘n jong wit soldaat deur swartes.

Фильчаков Александр Васильевич

Maak 'n opvolg-bydrae