‘n Swart leerling van Brits sê sy is by hokkieproewe in Rustenburg weggewys omdat sy swart is, het ‘n koerant berig. Rego Modise (17), ‘n graad 11-leerling by Wagpos Hoërskool, sê sy het haar ouers oorreed om haar na Hoërskool Grenswag vir Bokkie Week se proewe neem, het The Times berig. Modise sê haar afrigter
Oproer teister Noordwes
Altesaam 58 mense is in hegtenis geneem tydens die gewelddadige oproer oor paaie in dorpe in Noordwes, het die polisie Woensdag gesê. Volgens brig. Thulane Ngubane is 34 mans en 24 vroue in hegtenis geneem sedert die betogings Maandag begin het. Hulle word aangekla van openbare geweld, opsetlike saakbeskadiging en plundery. Hulle sal na verwagting
Hulp aan Kuba hou geen voordeel vir SA in nie
‘n Internasionale ooreenkoms waardeur die regering ‘n ekonomiese hulppakket van R350 miljoen aan Kuba wil toestaan, is in die parlementêre komitee vir handel en nywerheid teengestaan deur die VF+. Die internasionale ooreenkoms is op 25 November 2011 deur die regerings van Suid-Afrika en Kuba geteken, maar moet eers deur die parlement geratifiseer word. “Tydens ‘n
Klasaksie teen Transnet oor pensioene
Die Vryheidsfront Plus kan, na konsultasie met sy senior regspan, bekendmaak, dat die klasaksie en eis deur Transnet-pensioenarisse teen Transnet binne die volgende twee tot drie weke geloods gaan word. Die siviele eis teen Transnet bestaan uit twee dele, naamlik die aansoek tot die hooggeregshof vir toestemming tot ‘n klasaksie en die daaropvolgende kerneis dat
Swart Studies is ‘gemors’
Die beste rede om Swart Studies af te skaf in die VSA is die patetiese gehalte van die studies self, sê Naomi Schaefer Riley. Sy is intussen afgedank oor haar mening. Sy het gesê oplossings vir swart probleme begin en eindig nie deur blaam op die blanke te plaas nie. Lees dit hier en hier.
Poetin heers, Medwedef premier
Rusland se parlement het bevestig dat die voormalige president Dmitri Medwedevf Dinsdag as die land se premier aangewys is. Dié aankondiging kom ‘n dag nadat Wladimir Poetin beëdig is om vir ‘n historiese derde termyn as Rusland se president te dien. Medwedef het met 299 stemme teenoor 144 gewen nadat Poetin die wetgewende gesag in
Lank leef nasionalisme!
Sondag se uitslae in Frankryk en Griekeland, is die bewys dat nasionalisme uit die dode opgewek is. En vir die Europese Unie, is dit onheilspellend tensy die sterk opkoms van nasionale gevoel verreken word. Nasionalisme – hetsy ekonomiese nasionalisme, hetsy etniese nasionalisme – was die onderbou vir linkse en regse verkiesingskampanjes. Transnationalisme en multikulturalisme se
Boesak regverdig RA uit die Bybel
Dr Allan Boesak sê wit Suid-Afrikaners is liewer vir Nelson Mandela as Jesus, want volgens hom, het Jesus ‘n sterker standpunt oor maatskaplike geregtigheid gehad as die voormalige president. “Jesus was nog veels te radikaal en Mandela wou nie so ver gaan nie, want hy verstaan ons mense in hierdie land,” het Boesak het gister
Afrikaanses is nie plesierig nie, net bekommerd
Afrikaanses is bekommerd oor die toestand van regering in Suid-Afrika, het die ANC se tesourier-generaal, Mathews Phosa, Dinsdag gesê. “Daar is ‘n gevoel dat die leierskap moet sokkies optrek en die kwessie van goeie regering begin aanspreek,” het Phosa gesê ná ‘n vergadering tussen die ANC en 19 Afrikaanse liggame in Johannesburg. Hy het gesê
Lees verder: Afrikaanses is nie plesierig nie, net bekommerd
Japan teen 2015 onbewoonbaar
U zou het niet zeggen wanneer u de Westerse nieuwsmedia volgt, maar de situatie in Japan is rampzalig. Terwijl de nieuwsuitzendingen van de VRT u vandaag willen doen geloven dat de verkiezingsuitslagen van gisteren in Frankrijk en Griekenland slecht zullen zijn voor de wereldeconomie (“De beurzen! De beurzen!! Oh, mijn God, de beurzen!!!”) stroomt er
