Rusland se parlement het bevestig dat die voormalige president Dmitri Medwedevf Dinsdag as die land se premier aangewys is.
Dié aankondiging kom ‘n dag nadat Wladimir Poetin beëdig is om vir ‘n historiese derde termyn as Rusland se president te dien.
Medwedef het met 299 stemme teenoor 144 gewen nadat Poetin die wetgewende gesag in die staat Duma versoek het om sy nominasie te ondersteun.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.