Die swart intellektueel Andile Mngxitama het gisteraand op SABC1 se Sunday Live-program alle blankes in die land as “setlaars” beskryf en gesê dat alle grond “gesteel” is en van blankes teruggeneem behoort te word. Mngxitama is ‘n rubriekskrywer van die Nasperskoerant City Press, asook die Mail & Guardian. Vir Mngxitama is die ANC nog lank
Wanneer Naspers begin sweet
Dit is nogal amusant om te sien hoe Rapport begin sweet en nou sy uiterste bes doen om die erdwurms terug in die blikkie te druk wat prof. Giliomee twee weke gelede oopgebreek het in sy rubriek “Apartheid: Was dit dan net boos?”. Die nuutste is afkomstig van prof. Anton van Niekerk van die Universiteit
Barclays-skandaal gaan elkeen raak
‘n Strafregtelike ondersoek na die rentekoers-skandaal by Barclays Bank het begin, berig RSG. Die bank is reeds deur finansiële reguleerders met meer as R4 miljard beboet vir die oortreding. Die voorval het intussen gelei tot die bedanking van die bank se bestuurshoof en bedryfshoof. Dit is tans die fokus van hewige politieke debat in Brittanje.
Apartheidsrevisionisme is nodig
Verlede Sondag het ek in my rubriek Giliomee breek ‘n lansie vir Verwoerd kommentaar gelewer op Hermann Giliomee se Rapport-artikel Apartheid: was dit dan net boos? Vandag reageer prof. Anton van Niekerk van Stellenbosch ontsteld op Giliomee se beredeneerde en genuanseerde perspektief op apartheid deur dit as “immoreel en onverantwoordbaar” te beskryf. Hiermee sien ons
Ekonomie moet verswart, sê Zuma
Die regering se infrastruktuur-ontwikkelingsprogramme moet ‘n bydrae lewer tot transformasie, het pres. Jacob Zuma Vrydagaand in Johannesburg gesê. “Ons wil hê swart mense moet meer word as net die houers van 3% aandele in dié maatskappy, of 5% in daardie maatskappy. Ons wil fabrieke sien wat deur swart entrepreneurs besit word.” Zuma het ‘n toespraak
Dlamini-Zuma wil swart AU dryf namens VSA
Verandering in die Afrika-Unie se leierskap kan ‘n geleentheid skep om die organisasie meer doeltreffend te raak. “Ek sal gaan en diens lewer daar so goed as wat ek kan,” het Minister Nkosazana Dlamini-Zuma by ‘n sakegeleentheid in Sandton gesê. Dlamini-Zuma, wat Afrikaners onlangs uitgesonder het as ‘n wit minderheid wat te voorbarig is en
Swart topentrepreneur agter skoolboekfiasko
African Access Holdings, EduSolutions se miljardrand ouermaatskappy, is ‘n ywerige ondersteuner van President Jacob Zuma deur die RDP Education Trust. Die hoof, Shaun Battlemann, is saam met Jacob Zuma en Suid-Afrika se ambassadeur na die Verenigde State, Ebrahim Rasool, in Texas in die VSA gekiek. Die foto van die uitstappie word met trots vertoon word
Is Zapiro se penis-Zuma soos Deense karikature van Mohammed?
Die herrie oor ‘n penis-spotprent, sê ‘n vriendin, laat haar dink aan die Deense anti-Islam spotprente van 2005, toe die Jyllands-Posten se Mohammed-spotprente vir groot omstredenheid gesorg het. Na die publikasie van 12 redaksionele spotprente op 30 September 2005 in dié Deense koerant, het Deense Moslem-organisasies ernstig beswaar gemaak teen die uitbeeldings. Die Moslems het
Lees verder: Is Zapiro se penis-Zuma soos Deense karikature van Mohammed?
Wit linkses raak ‘rassisties en kolonialisties’
Die Suid-Afrikaanse regering versoek die dringende verwydering van die jongste Zapiro-spotprent oor Jacob Zuma in die Mail & Guardian Vrydag. “Die regering doen ‘n beroep op Jonathan Shapiro (Zapiro) om sy spotprent te onttrek, en dring daarop aan die Mail & Guardian dit verwyder van die webwerf,” het die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi, in ‘n verklaring
Lees verder: Wit linkses raak ‘rassisties en kolonialisties’
Zapiro pen nog ‘n kinderagtige Zuma-penis
Die Mail & Guardian het Vrydag ‘n kinderagtige spotprent van Zapiro waarin pres. Jacob Zuma as ‘n penis uitbeeld, verdedig, het Eyewitness News berig. Die flouerige spotprent, wat in dié week se uitgawe van die koerant verskyn het, wys Zuma duidelik as ‘n manlike orgaan waar hy in ‘n spieël kyk met ‘n onderskrif wat
