Sewe Afrikaregerings, verskeie banke en konstruksiefirma’s ontmoet vandag in Londen om te begin beplan aan ‘n dam in die Kongorivier. Die Groot Inga-dam in die DRK, word gehoop, sal twee keer soveel elektrisiteit as die grootste dam in die wêreld, die Drie Ravyne in China, produseer.
Britse menseregtekommissie waarsku oor etniese konflik
Lees verder: Britse menseregtekommissie waarsku oor etniese konflik
Hoe om kommentaar onderaan berigte te gebruik
Ons ervaar egter probleme met ons bediener en hoop om die funksionaliteit deur die loop van die dag uit te sorteer. Dit wil blyk dat die probleme uitgesorteer is en wil ons u versoek om ons te kontak indien daar foute voorkom. Vanaf gister kan u kommentaar onderaan berigte en meningsartikels lewer deur in te
Jaap Marais was reg
Ek het probeer om kommentaar op HJF se bydrae Zim, ANC wil blankes uitjaag te lewer. Drie probeerslae het dieselfde gevolg gehad: "document processing stopped due to suspicious activities". Nou moet ek dit noodgedwonge as ‘n brief deurstuur. Wat HJF se bydrae betref, is hy waarskynlik reg. Indien u die boeke "None dare call it conspiracy", "Pawns in the Game" en nog vele ander soortgelyke boeke lees, sal u alles beter verstaan.
ZANU PF skep stembriewe
81 dood in Mogadisjoe-gevegte
Die dodetol in die Somaliese burgeroorlog oor die afgelope twee dae staan op een-en-tagtig, volgens ‘n plaaslike menseregtegroep. Gevegte het tussen Islamitiese guerrillas en Ethiopiese troepe in die hoofstad Mogadisjoe uitgebreek.
71-jarige vrou van Brits is doodgesteek
Blankes as gyselaars
Wat dink ons van die naderende oorlog? Natuurlik sal die blankes as gyselaars aangehou word – die enigste faktor van belang. Nie juis bekommerd oor Lohathla se kanonne nie… теннисФільчаков прокурор
Sjina het selfvertroue
Sjina het skynbaar genoeg selfvertroue om die Weste te opponeer ter wille van Suidelike Afrika se bodemrykdomme.
Sjinese wapens beteken moeilikheid
Dankie ek lees u webblaaie gereeld. Hier kom groot moeilikheid vir blankes en die Afrikaner. Ek weet ons is erg ontman, nogtans is dit vreemd dat ons alles oënskynlik gelate aanvaaf? free bonus slottopcargo развод
