Rasse-insident ontlok geen reaksie

ImageEk hoop en vertrou dat daar 'n orgie van verontwaardiging sal losbars oor hierdie aanval waarin drie blanke mans deur Asiate in Durban vermoor is in 'n uiters vreemde voorval wat skynbaar gehandel het oor 'n argument rondom penisgrootte.

Lees verder: Rasse-insident ontlok geen reaksie

Praat kos niks; is jy bereid om die daad by jou goedkoop woorde te voeg?

Image09:12:23 "Gedurende apartheid het ons ons eie landsburgers opvoeding en menseregte ontneem en baie van hulle uit baie beroepe gehou en hulle is stelselmatig afgetakel. Ons skuld die land baie, maar ons waai omdat dit ons nie pas nie. Waar is ons gewete, waar is ons menseliefde, waar is ons geloof?"

Lees verder: Praat kos niks; is jy bereid om die daad by jou goedkoop woorde te voeg?

Drama by Belgiese Grand Prix

Image

Teleurgestelde Hamilton na Belgiese Grand Prix

Sondag se Belgiese formule-eenwedren was net so vol opwinding soos Saterdag se rugby in Durban. Felipe Massa van Ferrari, wat op die dag tweede gekom het, is as wenner van die wedren aangewys nadat beamptes Hamilton met 25 sekondes gepenaliseer het.

Lees verder: Drama by Belgiese Grand Prix