Twee-en-sewentig veldskoolgangers in die hospitaal en twintig dood

Twee-en-sewentig veldskoolgangers is oor die naweek tot verskeie hospitale in die Ooskaap toegelaat omdat hulle óf ontwater was óf aan septiese wonde gely het.

Lees verder: Twee-en-sewentig veldskoolgangers in die hospitaal en twintig dood

Frankryk wil privaat EU-data aan die VSA beskikbaar stel

Die Franse regering beplan om die Amerikaanse owerheid van privaat data oor Europese burgers te voorsien om daardie land se veldtog teen terreur te steun.

Lees verder: Frankryk wil privaat EU-data aan die VSA beskikbaar stel

Simon Mann tronk toe weens Ekwatoriaal-Guinee komplot

Die Britse huursoldaat Simon Mann is tot 34 jaar en vier maande tronkstraf gevonnis in Ekwatoriaal-Guinee omdat hy beplan het om die regering omver te werp.

Lees verder: Simon Mann tronk toe weens Ekwatoriaal-Guinee komplot

Rwandese glo dat Frankryk vir die volksmoord verantwoordelik is

Die New Times-koerant in Kigali het gister berig dat Frankryk die milisie en weermag opgelei en toegerus het wat die 1994-volksmoord in Rwanda uitgevoer het.

Lees verder: Rwandese glo dat Frankryk vir die volksmoord verantwoordelik is