Lees verder: Nigeriese vrou haal twee vingers uit haar handsak in die hof
'n Vrou het opspraak in 'n Britse hof gewek toe sy twee vingers uit haar handsak gehaal en gesê het dat hulle aan een van haar ses kinders behoort.
VN-gesant kom aan vir Zim-samesprekings
Die VN-gesant Haile Menkerios het gister na Suid-Afrika teruggekeer om die samesprekings oor Zimbabwe se politieke krisis te monitor.
WP-klubs s? nee vir Groenpuntstadion
Waarskynlik sal daar nooit rugby in die nuwe Groenpuntstadion wat vir die wêreldsokkerbeker gebou word, gespeel word nie. Die Westelike Provinsie se rugbyklubs het tydens 'n geheime vergadering op 28 Julie besluit dat hulle nie operateurs van die nuwe stadion wil word nie.
Absa s? die boubedryf gaan floreer
Absa sê die oplewing in die boubedryf gaan tot na 2010 aanhou.
Reitz-studente gaan vervolg word
Die vier blanke studente wat die omstrede Reitz-video op die Kovsiekampus gemaak het, gaan vir crimen injuria vervolg word. Die direkteur van openbare vervolgings het besluit om met die saak voort te gaan.
Zuma dreig om alles uit te lap
Jacob Zuma het belowe dat hy staatsamptenare gaan ontbloot indien die staat volhard om hom vir beweerde korrupsie in die multimiljardrandwapentransaksie te vervolg.
Vetsugtig is ‘n lelike woord
Die Britse gesondheidsowerheid gaan nie die Engelse woord obese oftewel vetsugtig gebruik om kinders te beskryf nie.
Giftige stof op Mars gevind
Phoenix grawe ‘n gat op Mars
Nasa sê dat die Phoenix Marslandingstuig moontlik perchloraat op die rooi planeet gevind het. Perchloraat is 'n giftige stof wat in vuurpylbrandstof gebruik word.
Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor
Naledi Pandor… pessimisties
Suid-Afrika se opvoedingstelsel onderpresteer, sê die minister van onderwys, Naledi Pandor.
Lees verder: Suid-Afrika se opvoedingstelsel is besig om te misluk, s? Pandor
Swartes kan nie in die nuwe ekonomie aangewend word nie
Groot getalle swartmense gaan waarskynlik agtergelaat word in 'n kennisgebaseerde ekonomie.
Lees verder: Swartes kan nie in die nuwe ekonomie aangewend word nie
