‘n Suid-Afrikaner staan tans in Londen tereg op aanklagte dat hy en ander sewe vliegtuie oor die Atlantiese oseaan wou opblaas.
Trevor Manuel vra permanente hofbevel
Die minister van finansies, Trevor Manuel, vra ‘n permanente hofbevel aan teen Terry Crawford-Browne wat bewerings gepubliseer het dat Manuel by korrupsie rondom die omstrede wapentransaksie betrokke was.
Kenia se koffieproduksie duik
Kenia se koffieproduksie het getuimel in die afgelope 20 jaar. Produksie is af van 130 000 ton per jaar na nie eers 50 000 ton nie. Boere word uitgeroei en die land word beroof van broodnodige buitelandse valuta.
Verkiesingsbeamptes in Harare gearresteer
Sewe verkiesingsbeamptes is gister in Harare gearresteer. Polisie sê hulle sal van verkiesingsbedrog aangekla word en het die verdagtes daarvan beskuldig dat hulle stemme vir President Robert Mugabe geïgnoreer het.
Water raak op in Akkra
Water is die sentrale tema vir die volgende verkiesing in Ghana, ten spyte daarvan dat die stemmery eers in Desember sal plaasvind. Die waterstelsel het byna heeltemal ineengestort in die hoofstad Akkra en jaarliks sterf 84 000 Ghanese as gevolg van die swak gehalte water.
Carrington verontskuldig Brittanje
Carrington
Lord Carrington, die voormalige Britse minister van buitelandse sake, het Brittanje se rol tydens die Lancasterhuisberaad wat Mugabe in 1980 aan bewind geplaas het, verdedig.
Mugabe slaan anti-blanke trom
Internet 10 000 times faster?
THE internet could soon be made obsolete. The scientists who pioneered it have now built a lightning-fast replacement capable of downloading entire feature films within seconds. At speeds about 10,000 times faster than a typical broadband connection, “the grid” will be able to send the entire Rolling Stones back catalogue from Britain to Japan in
Afrikanervolksmoord
Stem in ons meningspeiling oor Afrikanervolksmoord aan die regterkant van die voorblad.
Ventersdorpboer in sy bed vermoor
‘n Agt-en-sestigjarige boer van die Ventersdorpomgewing, Pieter Heyneke, is in sy bed vermoor. Sy vriendin, Riekie Nortman was by hom tydens die voorval.
