Ek hoop en vertrou dat daar 'n orgie van verontwaardiging sal losbars oor hierdie aanval waarin drie blanke mans deur Asiate in Durban vermoor is in 'n uiters vreemde voorval wat skynbaar gehandel het oor 'n argument rondom penisgrootte.
Bush hoop om die Afghaanse oorlog uit te brei
George Bush hoop dat hy die oorlog teen die Taliban na Pakistan kan neem met Britse steun.
Duisende by Zuma-uitspraak verwag
Skikking in Zimbabwe
Praat kos niks; is jy bereid om die daad by jou goedkoop woorde te voeg?
09:12:23 "Gedurende apartheid het ons ons eie landsburgers opvoeding en menseregte ontneem en baie van hulle uit baie beroepe gehou en hulle is stelselmatig afgetakel. Ons skuld die land baie, maar ons waai omdat dit ons nie pas nie. Waar is ons gewete, waar is ons menseliefde, waar is ons geloof?"Lees verder: Praat kos niks; is jy bereid om die daad by jou goedkoop woorde te voeg?
Barker val Santana aan
Clive Barker, Bafana Bafana se mees suksesvolle afrigter, sê die Brasiliaanse afrgter Joel Santana is besig om die nasionale span te vernietig.
Annan wil bemiddel oor die Zimbabwiese dooiepunt
Kofi Annan, die voormalige VN-sekretaris-generaal het die Afrika-unie gekritiseer omdat dié nie die MDC se oorwinning in Zimbabwe in Maart bevestig het nie.
Lees verder: Annan wil bemiddel oor die Zimbabwiese dooiepunt
Adjunkambassadeur in die VSA sterf
Suid-Afrika se adjunkambassadeur in die Verenigde State is in Pretoria oorlede.
Straatnaamveranderings in Pretoria
Minstens 27 strate in Pretroria gaan waarskynlik nuwe name kry om 'n "meer inklusiewe" hoofstad te skep.
Drama by Belgiese Grand Prix
Sondag se Belgiese formule-eenwedren was net so vol opwinding soos Saterdag se rugby in Durban. Felipe Massa van Ferrari, wat op die dag tweede gekom het, is as wenner van die wedren aangewys nadat beamptes Hamilton met 25 sekondes gepenaliseer het.
