Australië se inflasiekoers het sy grootste kwartaallikse styging in 17 jaar getoon soos wat verbruikers gebuk gaan onder hoër verbandkoerse en rekordpetrolpryse.
EU teiken joernaliste met sanksies
Die Europese Unie het die Sunday Mail se politieke redakteur Munyaradzi Huni en die vorige Herald-politieke redakteur Caesar Zvayi in hul lys van slim sanksies teen Zimbabwiërs ingesluit.
Nigeri? stem vir die doodstraf
Die hoop om honderde gevangenes in die dodesel in Nigerië te red, het vervaag toe parlementslede teen 'n wetsontwerp gestem het wat alle doodstrawwe in lewenslange gevangenisstraf sou omskep het.
Zim gaan lol by EU-Suid-Afrika-spitsberaad
Die eerste spitsberaad tussen Suid-Afrika en die Europese Unie gaan môre in Bordeaux, Frankryk, begin.
Duur diesel en steenkool benadeel Eskom
Die koste van steenkool en diesel het Eskom onder druk geplaas om pryse te verhoog.
Federer se rangposisie in gevaar
Roger Federer se nommereenposisie op die wêreldtennisranglys is in gevaar nadat hy 'n openingswedstryd teen die Fransman Gilles Simon verloor het.
Zuma kry warm ontvangs in Tembisa
Die ANC-president Jacob Zuma het gister komberse vir die armes in Tembisa uitgedeel.
Vavi waarsku kabinet
Cosatu se sekretaris-generaal het 'n waarskuwing aan kabinetsministers gerig dat die armes nie langer vir hul foute gaan betaal nie.
Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV
'n Kameroense digter en aktivis wat as 'n vlugteling sedert 1999 in Pole woon, word tans daarvan aangekla dat hy 11 vroue met die MIV-virus besmet het.
Lees verder: Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV
Ek is soos Mandela, s? Islamitiese vegter
'n Somaliese Islamitiese aktivis wat van bande met al-Kaeda verdink word, het homself met Nelson Mandela vergelyk. Hy meen dat hy ook veg om sy land van vreemde besetting te bevry.
