Zim-partye voor moeilike besluite

Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai het breë ooreenstemming bereik dat Mugaba as president sal aanbly en dat Tsvangirai eerste minister sal word aan die hoof van 'n groot kabinet wat eweredig tussen die twee partye verdeel sal wees. Die kleiner opposisiefaksie sal egter die balans van die poste uitmaak.

Lees verder: Zim-partye voor moeilike besluite

‘Bou’ beteken kennelik gee, gee, gee

Die waarskuwings van die vorige bedeling oor die swart gevaar is dikwels ‘n objek van bespotting. Deesdae is die vaandeldraers vir die Image Swart Gevaar dikwels linkse Afrikaners soos Professor Sampie Terreblanche of die skrywer van hierdie stuk, die afgetrede teoloog Nico Smith.

Lees verder: ‘Bou’ beteken kennelik gee, gee, gee