'n Verbasende 81 persent van Suid-Afrikaanse kinders tussen die ouderdomme van 13 en 17 het al pornografiese beelde op hul vriende se selfone gesien.Lees verder: Omtrent 80 persent van kinders het al pornografie gesien
'n Verbasende 81 persent van Suid-Afrikaanse kinders tussen die ouderdomme van 13 en 17 het al pornografiese beelde op hul vriende se selfone gesien.
'n Verbasende 81 persent van Suid-Afrikaanse kinders tussen die ouderdomme van 13 en 17 het al pornografiese beelde op hul vriende se selfone gesien.Lees verder: Omtrent 80 persent van kinders het al pornografie gesien
Daar was al profesieë en krisisvrese onder baie volke. Maar die Afrikanervolk reageer met afgryse sowel as afwagting op syne. Daar is Oehoeroe, die nag van die lang messe, asook vrese vir die oliekrisis, die voedselkrisis en ʼn rits ander. Hoewel enigeen van dié krisissse sekerlik ʼn moontlikheid het om op groot skaal skeef te loop, verlekker sommige Afrikaners hul in die verslegtende toestand wat ons tegemoet gaan.
Daar was al profesieë en krisisvrese onder baie volke. Maar die Afrikanervolk reageer met afgryse sowel as afwagting op syne. Daar is Oehoeroe, die nag van die lang messe, asook vrese vir die oliekrisis, die voedselkrisis en ʼn rits ander. Hoewel enigeen van dié krisissse sekerlik ʼn moontlikheid het om op groot skaal skeef te loop, verlekker sommige Afrikaners hul in die verslegtende toestand wat ons tegemoet gaan. Lees verder: Die Afrikaner, die wolf en die kulturele rewolusie
Die vakbondkonfederasie Cosatu het gister beswaar gemaak teen die veiligheidswagte bekend as Rooimiere wat twee stakende werkers aan die Oosrand geskiet en in die bene gewond het.
Die vakbondkonfederasie Cosatu het gister beswaar gemaak teen die veiligheidswagte bekend as Rooimiere wat twee stakende werkers aan die Oosrand geskiet en in die bene gewond het.Lees verder: Keniaanse sakeman vra dat Suid-Afrika se valutabeheer afgeskaf word
Lees verder: Suid-Afrika moet vrede en stabiliteit herstel, s? Pretoria-burgemeester
Die Switserse tennisspeler, Roger Federer, het gister tot die halfeindronde van die Franse Ope tennistoernooi deurgedring.
Die Switserse tennisspeler, Roger Federer, het gister tot die halfeindronde van die Franse Ope tennistoernooi deurgedring.
Lees verder: Roger Federer dring deur tot halfeindronde van Franse Ope
'n Amptenaar van die Onafhanklike Verkiesingskommissie is in Durban se Umlazi-buurt oor die naweek doodgeskiet.
'n Amptenaar van die Onafhanklike Verkiesingskommissie is in Durban se Umlazi-buurt oor die naweek doodgeskiet.
Die SAUK-raad het gister die petisie van sewe van sy lede wat vra dat dit moet bedank, verwerp.
Die SAUK-raad het gister die petisie van sewe van sy lede wat vra dat dit moet bedank, verwerp.
Lees verder: SAUK-raad verwerp petisie deur sewe van sy lede
Eskom het aangekondig dat beurtkrag steeds moontlik is maar dié winter net in 'n noodgeval gebruik sal word.
Eskom het aangekondig dat beurtkrag steeds moontlik is maar dié winter net in 'n noodgeval gebruik sal word.
Lees verder: Druk op ANC LP’s indien Hlope skuldig bevind word