Eskom se plan om volgende jaar
’n tariefverhoging van 18% in te voer, gevolg deur ’n verhoging van 17% in 2009, is deur die sakegemeenskap en ander organisasies veroordeel. Die vakbond Cosatu, die Jong Kommuniste-liga en Verenigde Besigheid in Suid-Afrika het gister almal Eskom se plan veroordeel. Jacob Maroga, Eskom se uitvoerende hoof, het egter vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy verwag dat Suid-Afrika se Nasionale Energiereguleerder die beplande verhoging sal goedkeur.Eskom-tariefverhogings gekritiseer
Eskom se plan om volgende jaar
’n tariefverhoging van 18% in te voer, gevolg deur ’n verhoging van 17% in 2009, is deur die sakegemeenskap en ander organisasies veroordeel. Die vakbond Cosatu, die Jong Kommuniste-liga en Verenigde Besigheid in Suid-Afrika het gister almal Eskom se plan veroordeel. Jacob Maroga, Eskom se uitvoerende hoof, het egter vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy verwag dat Suid-Afrika se Nasionale Energiereguleerder die beplande verhoging sal goedkeur.