Misdaad is een van die woorde wat gebruik word om menslike aksie te beskryf. Dus is misdaad nie ʼn natuurverskynsel nie.
aktueel, aktief, afrikaans! | issn 2409-1804 | sedert 2000
Misdaad is een van die woorde wat gebruik word om menslike aksie te beskryf. Dus is misdaad nie ʼn natuurverskynsel nie.
Misdaad is een van die woorde wat gebruik word om menslike aksie te beskryf. Dus is misdaad nie ʼn natuurverskynsel nie.
Besef u dat, vir minstens 70% van Suid-Afrika se bevolking, misdaad glad nie so ‘n groot probleem is as vir u nie? Dit is ú wat bykans alleen ‘n probleem het met misdaad, wat teen die hoofstroom van die openbare mening in Suid-Afrika probeer spartel. Hierdie mense het dit volledig binne hul bereik om die misdaadvlakke van die land binne die volgende drie jaar na normale vlakke te laat stabiliseer. Geen magiese kragte is nodig nie, geen ingryping deur die weermag nie, geen herinstelling van die doodstraf nie.

In der waarheid sou dit onakkuraat wees om bloot te verwys na ‘n aanslag op Pretoria. Immers is die geweldsmisdaad deur die hele Suid-Afrika nou so wydlopend dat geen dorp of stad meer ontsien word nie. Die situasie is egter besonder erg in Gauteng en die afgelope maande sien mens veral ‘n intensifisering van geweldsmisdaad in die blanke voorstede en woonbuurte van Pretoria.

Ons moet eerstens besef dat misdaad nie tussen kleur onderskei nie. Almal kan modder oor en weer gooi, maar dit sal nie die probleem oplos nie.

Die verlies van ’n volk toe ons ’n nasie wou bou!
Ek skryf die brief as 'n nuweling by die Afrikanerselfbeskikingsveldtog. Rapport verlede Sondag (28012007) was 'n baie goeie weerspieëling van die Afrikaanssprekende blanke Suid-Afrikaner se frustrasie met ons huidige situasie. Ek is geen politikus, leier, regse militant of doemprofeet nie, maar net 'n doodgewone Afrikaner.

Die Afrikaner het geen bedingingsmag in hierdie land nie!
Ek is van mening dat ons Afrikaners geen inspraak by die huidige regering het nie. Ons gaan ook vorentoe geen inspraak hê nie. Om as Afrikaners of wat ook al met hulle te gesels, is 'n mors van tyd.

Tans beleef hierdie plek (L.W. nie land nie) 'n lae-intensiteitsoorlog teen homself.

Die Amerikaanse skrywer en kritikus van regstellende aksie, Jared Taylor, is onlangs in Kanada verhoed om ‘n voorbereide toespraak in ‘n hotel te lewer.

Lees verder: Stormjaers verhoed Amerikaner om oor ras te praat
Suid-Afrika word tans geteister deur die ergste geweld sedert 1900 toe die Britse leër voor die voet plase, dorpe en kerke afgebrand het. Hulle noem dit "misdaad". Maar wat is die oplossing? Lug u mening in ‘n brief aan briewe@praag.org of klik op die "Briewe"-knoppie hier links om bydraes wat tot dusver ontvang is, te