Die probleem is sonder twyfel die vrugte wat gepluk word van die transformasie in die SA Polisie!! Alle goeie blanke polisielede het reeds die mag verlaat of gee in elk geval nie meer om nie, omrede hulle nie bevorder kan word nie a.g.v. hulle velkleur!! Daar moet druk op die regering geplaas word om van alle vorme van rassisme of soos hulle dit noem "regstellende aksie" in die polisiemag ontslae te raak. Die polisiemag moet uitgesluit word van alle vorme van regstellende aksie!!! Die persoon wat presteer, moet bevorder word en beloon word of hy blank, pienk of pers is.
Kry dan die opgeleide blanke polisiemanne (speurders, forensiese kundiges, ens.) terug en gee vir hulle meer regte en geld om misdaad effektief te bekamp.
Miskien moet ons maar emigreer!!!
