ANC se landsbestuur stort in duie – HNP

Die eerste politieke party wat reageer op die nuwe elektrisiteitskrisis is die HNP. Volgens mnr. Louis van der Schyff, hoofsekretaris, "is die ANC se landsbestuur besig om in duie te stort".

Lees verder: ANC se landsbestuur stort in duie – HNP

SA ervaar elektrisiteitskrisis – Eskom

Suid-Afrika het te min elektrisiteit om in die vraag te voorsien, het Eskom vandag aangekondig.

"Eskom ervaar onbeplande kragonderbrekings van 4600 MW as gevolg van tegniesesentraleprobleme. Dit is 3000 MW hoër as die verwagte syfer vir die huidige tydperk," het die maatskappy se direkteur: verspreiding, Jacob Maroga, in ‘n verklaring gesê.

Lees verder: SA ervaar elektrisiteitskrisis – Eskom

Bogaardse: Waar is mev. Suzman nou?

Die nuus dat ‘n boere-egpaar van Nylstroom, Jaco en Bess Bogaards, tans sonder verhoor op Warmbad aangehou word, is op sy minste kommerwekkend. Die Bogaardse word beskuldig van “hoogverraad, terrorisme en dat hulle glo hulp verleen het aan voortvlugtige verdagtes.”

Lees verder: Bogaardse: Waar is mev. Suzman nou?

Dan Roodt: Is ons ‘n intellektuele volk?

Dan Roodt antwoord ‘n ope brief van Zandes Burger vanuit Londen. My gewaardeerde jong vriend Zandes, Dankie vir u ope brief aan my wat hom inderdaad tot breedvoerige repliek mag leen. Ook Van Wyk Louw het in sy essay “Is ons ‘n intellektuele volk?” uit die bundel Maskers van die erns (1955) ‘n sekere twyfel

Lees verder: Dan Roodt: Is ons ‘n intellektuele volk?

Tony Yengeni – die arm kontinent se ?bermensch

ImageDie vyftiende Januarie 2007 was glo ‘n heuglike dag vir beide homself en die ANC, aldus die veroordeelde maar onboetvaardige misdadiger, Tony Yengeni. Waarskynlik was dit syns insiens ‘n heuglike dag vir die land as geheel, gegewe hoe die ANC hom klaarblyklik verbeel dat die party, nes Lodewyk XIV, die staat ís. Yengeni is vandag uit die Malmesbury-gevangenis vrygelaat, nadat hy ‘n hele vier maande van sy tronkvonnis van vier jaar uitgedien het.

Lees verder: Tony Yengeni – die arm kontinent se ?bermensch

Misdaad – tyd vir ‘n volksaksie

ImageOnder groot druk van die media het Thabo Mbeki uiteindelik erken dat misdaad in Suid-Afrika bestaan. Maar so pas tydens ‘n onderhoud op SABC2 het die ANC-leier teruggekrabbel deur te beweer dat "misdaad in alle lande bestaan" en dat die hoë voorkoms daarvan in ons land "’n blote persepsie" verteenwoordig.

Lees verder: Misdaad – tyd vir ‘n volksaksie

Leopold Scholtz, Westerse toleransie en die Fortuyn-opstand

ImageAlbert Einstein het nie verniet gesê dat dit moeiliker is om vooroordeel te elimineer as om die atoom te splits nie. In sy rubriek Moenie stereotipeer, maar praat waarheid van 22 Desember verlede jaar, skryf Leopold Scholtz dat ‘n mens moet oppas om nie stereotiperend te dink en sodoende bepaalde groepe te stigmatiseer nie. Ons moet die individu agter die groep sien. Uiteraard is hierdie ‘n goeie en volwasse manier om mense en hul kulture op te som, maar helaas is die vatbaarheid van hierdie soort denke gering.

Lees verder: Leopold Scholtz, Westerse toleransie en die Fortuyn-opstand

Tsjad: Meer chaos in die vooruitsig

Dis met verwondering dat ‘n mens lees dat Tsjad, net soos Soedan, nie ‘n demokrasie is nie en daarom ‘n rebelle-inval nodig het uit die geweldgeteisterde Soedan waar die soveelste volksmoord van die kontinent tans plaasvind. In dié trant skryf Desmond Tompson onlangs in Beeld dat daar by monde van ‘n kenner skynbaar "legitieme weerstand" teen die regering van Tsjad aan die opbou is.

Lees verder: Tsjad: Meer chaos in die vooruitsig