“Die twee hanskallers het geleer om die hek oop te maak, en ek het hulle uit die tuin probeer jaag, maar sal maar môre as dit lig is verder probeer.” Oudste is die vakansie op ‘n wildsplaas, en moet nou die fort hou terwyl die bestuurder en sy gesin ‘n rukkie by die Groot Dam
Hersirkulering van uitgevangde kaders duur voort
“Hoe moet die regering se beloftes van skoon regering ernstig opgeneem word as voortgegaan word om kaders wat op een plek vasbrand, bloot elders te hersirkuleer?” So vra ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA) na aanleiding van die onthullings dat die ministerie verantwoordelik vir
Lees verder: Hersirkulering van uitgevangde kaders duur voort
Rowers wat sokkertoeris beroof se saak uitgestel
Ses rowers wat glo ‘n sokkertoeris van Chili beroof het, se saak is Maandag in die spesiale 2010-hof in Nelspruit uitgestel, het polisie gesê. Die kriminele sal weer Vrydag in die hof verskyn, volgens kaptein Leonard Hlathi. Die mans het glo die Pine Inn-hotel in Witrivier op 6 Junie van R4 000 beroof, voordat hulle
Lees verder: Rowers wat sokkertoeris beroof se saak uitgestel
‘Steel dit, dit is hier’
Rowers op die Kaapse Vlakte gebruik na bewering hul eie weergawe van die bekende slagspreuk tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi, naamlik “steel, is dit hier.” Hulle gaan rond en beroof mense met veelbeprese “feel it, it is here”. Misdadigers, veral in die Khayelitsha-gebied, gebruik die slagspreuk wanneer hulle inwoners besteel. Ander blaas na bewering vuvuzelas voordat hulle
Amerikaanse toeriste in huis aangehou
‘n Inbreker het gedreig om Amerikaanse toeriste dood te maak nadat hulle hom in hulle vakansiehuis in Kampsbaai betrap het, het die hof Saterdag gehoor. Steven Davis, Amerikaanse toeris met besoek aan Suid-Afrika vir die Wêreldbekersokkertoernooi, het aan die hof gesê dat John Mthambo (31) hom en sy vriende met ‘n mes gedreig het. Mthambo
Blaas vir Bafana
deposit casinoФильчаков прокурор харьков
Volksmoordaanhitsing kring wyer uit
Teksboodskappe waarin swartes aangehits word om blankes te vermoor en agterna “video’s daarvan op YouTube te plaas” word landwyd versend en werkers by ‘n onderneming op Tzaneen het dit aan hul werkgewer kom toon. Gerugte dat daar ná die wêreldbeker aanvalle op sowel blankes as buitelandse swartes mag plaasvind, loop tans wyd. ‘n Praag-verslaggewer het
Suez gesluit vir duisende Amerikaanse en Israelse soldate
Egipte het ten minste ‘n Israeliese en 11 Amerikaanse oorlogskepe deur die Suez-kanaal deurgelaat om ‘n Iranse flottielje wat tans na Gasa vaar, te begroet. Egipte het die kanaal gesluit om die duisende soldate te beskerm, volgens die Britse Arabiese-taligekoerant Al Quds al-Arabi. Internasionale ooreenkomste vereis dat Egipte die Suez moet oophou selfs vir oorlogskepe,
Lees verder: Suez gesluit vir duisende Amerikaanse en Israelse soldate
Zuma belowe R15 miljard se huise
Die regering beoog om R15 miljard op behuising te spandeer, het president Jacob Zuma aangekondig. Zuma het dié aankondiging by die opening van ‘n behuisingsprojek in Oos London gemaak. Die president het die loods van 8 000 behuisingsprojekte landwyd bekend gemaak. “Ons gaan ook baie van die 2 700 plakkerskampe wat langs stadsgebiede ontstaan het
Australiese mynbase soek in midde-Afrika
‘n Vliegtuig met ‘n groep Australiese mynbase aan boord het op pad van Kameroen na die Demokratiese Republiek vand die Kongo verdwyn, het hul maatskappy Sondag gesê. Australië se Sundance Resources het gesê die betrokke huurvliegtuig het nie Saterdag by sy bestemming in die Kongo aangekom nie en is as vermis aangemeld. “Die vliegtuig het
