SABC laat geld vir Afrikaans verdwyn
Gevra: ‘n Afrikanerbevrydingsbeweging
Suksesvolle rewolusies word gewoonlik gevoer deur ’n voorhoedeparty wat die onderdrukte bevolking verteenwoordig en daarna streef om so ’n bevolking se ideale te verwesenlik. Terwyl nie alle rewolusies deur die geskiedenis so verwesenlik is nie, is dit vir seker die mees doeltreffende manier om ’n doelgerigte rewolusionêre uitkoms te bereik. Die kommunistiese wêreld het hierdie beginsel met groot welslae toegepas. Die kommuniste het ook die sielkunde van massamobilisering goed begryp en met dieselfde mate van sukses benut. Hoewel ons ideologies in opposisie teen die kommunistiese ideaal verkeer, moet ons kommunistiese metodes waar nodig gebruik en nie as’t ware probeer om die wiel te herontwerp nie.

Wat is PRAAG?
PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) is ‘n nie-partypolitieke beweging wat veg vir die voortbestaan van Afrikaans en die Afrikaner in Suid-Afrika. Die stryd geskied veral op die volgende gebiede: 1. Taalhandhawing: Deur taalaksies, publikasies en openbare debat word Afrikaans gehandhaaf en bevorder. 2. Ideologie en kommunikasie Moderne kommunikasietegnologie en media is besig om die wêreld en
PRAAG-lidmaatskap
Voordele van Praaglidmaatskap
- Een gratis boek per jaar, asook 20% afslag op alle Praagboeke.
- ‘n Gratis e-posadres van die POP-tipe waarvoor internetdiensverskaffers tussen R20 en R50 per maand vra en wat u op u rekenaar of selfoon kan gebruik. Goedkoop korttermyn- en ander versekering deur Momentum, ‘n filiaal van die First Rand-groep, asook beleggings in al 800 Suid-Afrikaanse effektetrusts via Momentum.
- Toegang tot inligting en deelname aan stimulerende gesprekke op die Praagwebwerf, Praaggeselsforum, Praagposlys, Praagkletskamer, ens.
- En natuurlik het u saam met duisende ander Afrikaanslesende internetreisigers toegang tot www.praag.org, een van die mees besoekte webwerwe in ons taal.

Jeltsin ortodoks begrawe
US cautions Austrians over Iran gas deal
Austria’s OMV, the biggest oil and gas group in Central Europe, announced Saturday that it had signed a memorandum of understanding with Iran to jointly develop parts of the South Pars gas field, one of the largest in the world.

Die Nqakulas in die nuus
Siyabonga Nqakula, seun van die Suid-Afrikaanse minister van veiligheid, is in Maart gearresteer en aangekla van dronkbestuur. Hy was in Kaapstad met vakansie toe die insident plaasgevind het. Die Sunday Times het hierdie naweek daaroor berig.
Die jong Nqakula het met sy Toyota Runx in die aankomende verkeerslaan in Selwynstraat ingery. Hy is aan dronkbestuur skuldig bevind en moes die nag in die tronk deurbring. Op 30 Maart het hy in die Kaapse magistraatshof verskyn. Borgtog van R500 is toegestaan en die saak is uitgestel.

Nigeri? se nuwe leier
Umaru Yar’Adua is die nuwe president van Nigerië. Die Nigeriese verkiesingskommissie het die omstrede aankondiging gister gemaak. Dit volg op ’n verkiesing wat gekenmerk is deur verskeie insidente van swak logistiek, bedrog en geweld. Selfs Olusegun Obasanjo, die uittredende president en beskermheer van Yar’Adua, het erken dat die verkiesing nie glad verloop het nie.

‘n Afrikaner in Engeland
"Where you from, miss?"
"I’m from South Africa"
Sy gesig helder op.
"John here is from South Africa too, innit!"
John laat sy kop moedeloos in sy hande sak, want hy is in Ghana gebore, waar sy ouers ‘n paar jaar gewoon het. Maar vir my studente is daar net een Afrika, en ek en John kom daarvandaan.