Anti-Mubarakprotes in Pretoria

Nagenoeg 300 betogers het ‘n vreedsame protesoptog in Pretoria gehou in solidariteit met anti-Mubarakondersteuners in Egipte. Betogers het Vrydag die straat voor die Egiptiese ambassade versper en “weg met Mubarak” gedreunsing. Dié slagspreuk, wat verwys na pres. Hosni Mubarak, is in Engels, Afrikaans, Zoeloe en Arabies geskree. Die optog is gereël deur Suid-Afrikaanse vakunies, menseregtegroepe

Lees verder: Anti-Mubarakprotes in Pretoria

Indië voel die knyp

Die wêreldbank beskou korrupsie nie om dowe neute as die diefstal van ‘n land se toekoms nie. Kommer oor korrupsie was een van die grootste oorsake dat buitelandse beleggers in Januarie vanjaar sowat $1,4 miljard se aandele in die Indiese aandelemark verkwansel het. Onder die groot skokke was die arrestasie en aanklagte van korrupsie teen

Lees verder: Indië voel die knyp

Oproepe tot opstand in Marokko

‘n Groep jong Marokkane het Donderdag die land se inwoners opgeroep om op 20 Februarie die strate in te vaar om demokratiese hervormings en die bedanking van die regering te eis. Die groep wat op Facebook is, het na bewering 3 400 aanhangers. Die groep beywer hom vir die “waardigheid van die Marokkaanse volk”. Leiers

Lees verder: Oproepe tot opstand in Marokko

Gauteng se rekeninggemors

Munisipaliteite oorlaai inwoners se diensterekeninge wanneer hulle ‘n geldtekort het, het Afriforum Donderdag gesê. “Stadsrade misbruik die wet wat hulle toelaat om verbruik te skat. Wanneer stadsrade met geldprobleme sit, is die maklikste oplossing om mense se rekeninge op te jaag,” het woordvoerder Cornelius Jansen van Rensburg in ‘n verklaring gesê. Gauteng se ANC-gesinde burgemeesters

Lees verder: Gauteng se rekeninggemors

Zuma stel vertroue in Manyi

Pres. Jacob Zuma het Dinsdag sy vertroue in die nuwe kabinetswoordvoerder, Jimmy Manyi, uitgespreek ná Manyi se omstrede aanstelling in dié pos. Manyi is Woensdag in kennis gestel dat hy as die nuwe kabinetswoordvoerder aangestel is. “President Zuma het mnr. Manyi verwelkom en hom sterkte toegewens in sy nuwe pos. Hy het ook die hoop

Lees verder: Zuma stel vertroue in Manyi

Bejaarde aangeval by Hertzogville

Die wit gemeenskap van Hertzogville is geskud nadat ‘n bejaarde van 92 in haar huis op ‘n plaas in die distrik deur ses swart jeugdiges aangeval is. Kitty Vorster, wat mbv ‘n loopraam oor die weg kom, is erg gekneus na die aanval en ly aan skok. Sy is Woensdagaand omstreeks 8-uur oorrompeel deur die

Lees verder: Bejaarde aangeval by Hertzogville

Simboliek van ‘n regeringswoordvoerder

Een van die grootste struikelblokke in die regering se pogings om herstelplanne van stapel te stuur, is die kader-ontplooiingsbeleid. Die ANC het onlangs sy verbintenis hiertoe onderstreep, maar met dié voorbehoud dat bekwaamheid ook sal geld. Soos gebruiklik, tussen die hand en die mond, val die pap op die grond. Tussen voorneme en uitvoering, lê

Lees verder: Simboliek van ‘n regeringswoordvoerder

Manyi swak keuse as kabinetswoordvoerder

“Die aanstelling van mnr. Jimmy Manyi, voorsitter van die BMF (Black Management Forum) en voormalige direkteur-generaal van die departement van Arbeid, stuur ‘n verkeerde boodskap uit aan die publiek. Manyi was tot met sy aanstelling gister (Dinsdag 2 Februarie) met spesiale verlof omdat hy deur die vorige minister van Arbeid in Junie 2010 afgedank is

Lees verder: Manyi swak keuse as kabinetswoordvoerder

Internet weer aan in Egipte

Internetdienste in die Egiptiese hoofstad Kaïro is weer gedeeltelik aanlyn na vyf dae van stilte tydens opstande teen president Hosni Mubarak se 30 jaar-lange bewind. Die land se vier vernaamste internetdiensverskaffers het hul dienste Donderdag gelyktydig om 2234 GT opgeskort, slegs twee dae nadat die eerste onluste uitgebreek het. Die sosiale netwerke Twitter en Facebook

Lees verder: Internet weer aan in Egipte