Stof oor Deo in Kovsieleuse gaan nie lê

Indien die Universiteit van die Vrystaat gemeen het die besluit om van Deo (God) in sy leuse ontslae te raak gaan sonder slag of stoot aanvaar word, het hy dit mis. Pas het die FAK ook gevra dat oor die stap herbesin word, en daarop gewys dat die oënskynlike klein verandering die wese van die

Lees verder: Stof oor Deo in Kovsieleuse gaan nie lê

Renosters en stropery

Die goudprys kom op ongeveer R300 000 per kilogram neer. Om goud te ontgin word peperduur skagte dikwels tot laer as seevlak in die hoëveld gesink, en met reuse instandhoudingskoste, lopende koste en personeeluitgawes naby aan die winsgrens geboer. Dit is gevaarlike werk, en kort-kort boet iemand met sy lewe. In die Amerikaanse staat Montana

Lees verder: Renosters en stropery

Audi Quattro minder van ‘n modebykomstigheid

André Olivier bied sy ry-Indrukke van nuwe modelle. Audi TT 2.0T FSi Quattro S-Tronic Enjin Kapasiteit: 1984 cc 4 sil Petrol Turbo Kraglewering: 155 Kw Wringkrag: 350Nm Wringkrag 0-100 km/u: 5,6 sekondes Spoed: 243 km/u Verbruik: 7,2 l/100 km Uitlaatgasse: 169Co2 g/km Ons hou van: Die motor se sagte vroulike voorkoms het plek gemaak vir

Lees verder: Audi Quattro minder van ‘n modebykomstigheid

Wees gewaarsku, ek’s nog ‘n Afrikaner!

“Take a Dutchman, the kind of Dutchman that fought against all the might of Spain, intermix him with the inflexible French high notes. Take him through 8 generations of war; put him in a country suitable for the huntsman, marksman and rider. Put a finer temper in him through the Bible, and you get an

Lees verder: Wees gewaarsku, ek’s nog ‘n Afrikaner!

Popeye was reg – spinasie gee meer woema

Daar is ‘n manier om sportprestasie te verbeter sonder om in ‘n dwelm-opsikkerdebakel te beland. En ja, Popeye was al die tyd reg: Eet spinasie. Maar Popeye was ook verkeerd. Dis nie die yster in spinasie wat die eter groter woema gee nie, maar die nitrate daarin. So het Sweedse navorsers bevind in ‘n artikel

Lees verder: Popeye was reg – spinasie gee meer woema

Landboubedryf verkeer onder groot druk – Opname deur PricewaterhouseCoopers

In dié stadium is boerdery in Suid-Afrika oor die algemeen nie ʼn winsgewende bedryf nie. As gevolg van die sterkte van die rand en die ondersteuningskemas wat landbouprodusente in ontwikkelde lande geniet, bevind plaaslike landbouprodusente hul in ʼn onmededingende posisie. Hiermee saam het die verwoestende sleureffek van die wêreldwye finansiële krisis en die gevolglike ekonomiese

Lees verder: Landboubedryf verkeer onder groot druk – Opname deur PricewaterhouseCoopers

Arabiese opstande, persvryheid, inligting via die internet

Die ou politiek-wetenskaplike spreekwoord lui dat ‘n land geen vriende het nie, net belange. In hierdie opsig is Suid-Afrika se post-1994-regering dikwels ‘n uitsondering, sodat ‘n politieke leier al opgemerk het die eregaste by Suid-Afrika se aanbieding van die Sokker-wêreldbeker het soos ‘n muishondgallery gelyk. Soms kos die vestiging van belange ook ‘n bietjie deeglike

Lees verder: Arabiese opstande, persvryheid, inligting via die internet