Cosatu: Zille beskerm wit elite

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se toespraak Vrydag by die opening van die Wes-Kaapse provinsiale parlement het nie genoeg aansporing om “‘n nuwe  omgewing” vir mense te skep, bevat nie, het Cosatu Saterdag gesê. “Die fokus van die toespraak was dieselfde ou DA-beleid om die wit elite se voordele te bestendig, terwyl die krummels aan

Lees verder: Cosatu: Zille beskerm wit elite

Goeie Ier, slegte Ier

Soos wat ek kyk na die indrukke wat daardie Ierse kaviaarkommunis die afgelope naweek met sy alewige sonbril en cowboyhoed op die menigte agtergelaat het, het my waardering vir Ierland min of meer dieselfde kant opgegaan as hul staatsskuld. Dit het ‘n nuwe dieptepunt bereik. Paul ‘Bono’ Hewson is daardie groot kleinburgerlike weldoener wat bittergraag

Lees verder: Goeie Ier, slegte Ier

Gaan Vlaandere ‘n frietrewolusie tegemoet?

’n Wêreldrekord vir politieke onderhandelinge om ’n nuwe regering te vorm, is gister geslaan. Dié nuwe rekordhouer is België. ’n Opskrif in die Vlaamse dagblad De Standaard lui vanmôre: “België breekt het wereldrekord politiek onderhandelen”. Die rekord van 249 dae van onderhandelinge is dus geslaan. Die vorige rekordhouer was Irak, en ’n Irakese afvaardiging het

Lees verder: Gaan Vlaandere ‘n frietrewolusie tegemoet?

‘Boer’-ekstremiste ontwrig VVK-vergadering

‘n Klein groepie “Boer”-ekstremiste onder leiding van mnr. Piet Rudolph het gisteraand ‘n vergadering van die Volksraadverkiesingskommissie by die Paardekraalmonument op Krugersdorp ontwrig. ‘n Volgeling van mnr. Rudolph het uit die bloute op mnr. Paul Kruger van die VVK afgestorm en hom in die gesig geslaag dat die bloed spat. ‘n Bebloede Kruger het daarna

Lees verder: ‘Boer’-ekstremiste ontwrig VVK-vergadering

Iran stuur 2 oorlogskepe na Suez

Iran het met Egiptiese amptenare ooreengekom om twee van sy oorlogskepe na die Suez-kanaal te stuur, het Iran se Press TV berig. Die Suezkanaalowerheid sê egter dat nog geen skepe van Iran toestemming verkry het om deur dié waterweg te vaar nie. Die Israeliese minister van buitelandse sake Avigdor Lieberman het gister gesê dat Iran

Lees verder: Iran stuur 2 oorlogskepe na Suez

Zuma kap Mulder oor NP-vergelyking

Zuma het dr. Pieter Mulder, leier van die VF-Plus en adjunkminister van landbou, bosbou en visserye, berispe nadat hy in sy toespraak vroeër die week die ANC met die NP vergelyk het. “So ‘n vergelyking is jammer en dit behoort reggestel te word,” het Zuma gesê. “‘n Mens kan nie sê die ANC gaan misluk

Lees verder: Zuma kap Mulder oor NP-vergelyking

RA en SEB bly, sê Zuma

President Jacob Zuma het Donderdag gedurende die opvolgdebat ná sy staatsrede, gesê dat die regering nie gaan afsien van sy beleid van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging nie. “Die ekonomie kan nie vinnig genoeg groei, werk skep of volhoubaar wees as die meeste van ons land se burgers uitgesluit word nie,” het hy gesê.

Lees verder: RA en SEB bly, sê Zuma

Roodt vra vir referendum ná Zuma-uitspraak oor ‘Afrikanertuiste’

“Territoriale selfbeskikking vir Afrikaners is so deel van die geskiedenis en politiek in Suid-Afrika soos biltong en beskuit of koeksisters en rooibostee.” Só sê dr. Dan Roodt van PRAAG in sy reaksie op pres. Jacob Zuma se opspraakwekkende stelling dat “die Afrikaner ‘n sielkundige tuiste waar hy veilig is” nodig het. Roodt, wat so pas

Lees verder: Roodt vra vir referendum ná Zuma-uitspraak oor ‘Afrikanertuiste’