Zim may cause SA inflation trouble

South African shopkeepers are benefiting from a flood of people crossing the border to stock up on goods no longer available in crisis-hit Zimbabwe, but there could be trouble in store on the inflation front.   […]  What’s good for trade in Musina may not be as good for the South African Reserve Bank as

Lees verder: Zim may cause SA inflation trouble

Polisie teiken boere pleks van misdadigers

Die Suid-Afrikaanse Polisie is besig om op te tree teen vrywillige plaaswagpatrollies in die Noord-Transvaal, waarskynlik omdat hulle onlangs die polisie se onvermoë of onwilligheid om enigiets aan die toestroming van onwettige Zimbabwiërs te doen, ontbloot het.

Eergister is ’n bakkie van die plaaswag wat by ’n plaashek geparkeer was, deur die polisie beboet nadat daar aanvanklike gedreig is om die insittendes te arresteer.
 
Image

Polisie skryf boete uit

Lees verder: Polisie teiken boere pleks van misdadigers

Pentagon whistleblower paying the price

From a cramped motor home in a Montana campground where Internet access is as spotty as the trout, Richard Barlow wakes each morning to battle Washington. Once a top intelligence officer at the Pentagon who helped uncover Pakistan’s efforts to acquire nuclear weapons, Barlow insisted on telling the truth, and it led to his undoing.

Lees verder: Pentagon whistleblower paying the price

Privaatheidsbeleid

Besonderhede van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep en ons webwerf Privaatheidsbeleid Moderne tegnologie en kommunikasie speel ‘n fundamentele rol in die aktiwiteite van PRAAG. Hierdie dokument som ons privaatheidsbeleid op en dit dek die webwerf, http://www.praag.org, asook die geselsforum op daardie webwerf. PRAAG se primêre aktiwiteite sluit die volgende in: Bevordering van Afrikaans Kulturele outonomie Die besonderhede

Lees verder: Privaatheidsbeleid

Sarkozy se besoek aan Tripoli

Image

Die borsspeld praat

Die Franse president, Nicolas Sarkozy, is Woensdag gul ontvang deur Libië se kleurryke leier, Ghadaffi. Dié besoek is moontlik gemaak nadat Libië belowe het om Bulgaarse verpleegsters wat alreeds agt jaar in aanhouding verkeer, vry te laat. Die kwessie van die verpleegsters wat betrokke sou wees by die besmetting van 426 kinders met die MIV-virus, was ‘n geskilpunt tussen Tripoli en die EU en is nou opgelos.

Die president het sy vrou Cécilia Sarkozy bedank vir haar moeite om die verpleegsters na Bulgarye te vergesel. Die EU-president, José Manuel Barroso, het selfs haar taak as "essensieel" beskryf in die vrylating. Maar die Franse koerante, Brussel en Berlyn was dit eens dat sy geen werklike rol gespeel het nie en die Straatsburgse koerant Dernières Nouvelles d’Alsace, het dit duidelik gestel dat Cécilia absoluut geen legitimiteit het nie en bloot vir publisiteit aangewend is.
 
Lees verder: Sarkozy se besoek aan Tripoli

IVP gaan skoonheidskompetisie re

Image

Skoonhede gesoek

Dit gaan maar broekskeur om die jeug in politiek te laat belangstel, maar die IVP het ‘n blink plan bedink. Die jeugliga van die Inkatha Vryheidsparty het vandag aangekondig dat ‘n skoonheidkompetisie gereël gaan word in dié verband.

Die kompetisie sal oop wees vir alle lede tussen 16 en 25 jaar en sal in September in KwaZoeloe Natal afskop. Dit sal daarna na die res van die land se provinsies uitgebrei word en die finaal sal in 2008 plaasvind. Die IVP is ‘n Zoeloe etniese party waarvan die steun in die landelike ooste van die land gesetel is.

Lees verder: IVP gaan skoonheidskompetisie re

Landdros gooi liewer dolosse

‘n Landdros in die siviele hof wat drie maande gelede sonder taal of tyding spoorloos verdwyn het, en wat dosyne belangrike sake laat ophoop het sonder om hulle af te handel, is steeds soek. Volgens die Cape Times ontvang die landdros egter nog sy salaris ten spyte daarvan dat hy nie van hom laat hoor nie.

Gerugte wil dit hê dat Themba Mathyolo dalk besluit het om homself as toordokter te bekwaam en dat hy daarom nie meer by die werk opdaag nie. Landdroskommissiesekretaris Danie Schoeman het pas aanbeveel dat Mathyolo geskors word sonder vergoeding totdat die saak opgeklaar word. Sy afwesigheid het die belastingbetaler reeds R125 000 uit die sak gejaag.

Lees verder: Landdros gooi liewer dolosse

Israelis seeking German citizenship

The number of Israelis who obtained German citizenship rose sharply last year in a sign that a younger generation of Jews is shedding an aversion to the country where the Holocaust was masterminded. According to figures published by the Federal Statistics Office this week, 4,313 Israelis received citizenship last year, an increase of over 50

Lees verder: Israelis seeking German citizenship

Suid-Afrikaanse regter beskuldig media oor Zimbabwe

‘n Suid-Afrikaanse regter het die media daarvan beskuldig dat hulle valshede oor Zimbabwe versprei. Dié nuus is onlangs deur die Herald-koerant in Harare bekend gemaak.

Die berig wat op 27 Junie verskyn het, haal die regter aan waarin hy kla oor Suid-Afrikaanse koerante asook  ander gedrukte media se verslaggewing.

Lees verder: Suid-Afrikaanse regter beskuldig media oor Zimbabwe