Eskom gaan beurtkrag staak

Eskom gaan vanaf Maandag 5 Mei sy beurtkragbeleid opskort. Hierdie aankondiging is gister deur die nutsmaatskappy se hoofuitvoerendebeampte, Jacob Maroga, gemaak.

Lees verder: Eskom gaan beurtkrag staak

Asemloos vir 17 minute

David Blaine, ‘n kulkunstenaar wat ‘n wêreldrekord wou breek, het Woensdag daarin geslaag. Hy het sy asem vir ‘n hele 17 minute en 4 sekondes opgehou.

Lees verder: Asemloos vir 17 minute

Meer as 900 mense dood in Irak

Die regering in Bagdad het aangekondig dat meer as 900 mense gedood is en 2 605 gewond sedert die einde van Maart in gevegte in Sadr City, Irak.

Lees verder: Meer as 900 mense dood in Irak

Zimbabwe se MDC verwerp tweede ronde

Image

Zim-vroue by ‘n perskonferensie

Bronne binne die Zimbabwiese verkiesingskommissie meen dat Morgan Tsvangirai van die Beweging vir Demokratiese Verandering tussen 48% en 50% van die stemme in die presidentsverkiesing op hom verenig het. Ander bronne beweer dat Tsvangirai 47% van die stemme verkry het en Mugabe 43%.

Lees verder: Zimbabwe se MDC verwerp tweede ronde

Spiderman se skepper het nuwe idees

Die tekenkunstenaar Stan Lee, skepper van Spiderman en ander superhelde, se fut is nog nie uit op 85 nie. Volgens die tydskrif Variety beplan Lee om nog 10 ander karakters te skep wat volgende jaar, in 2009, onthul sal word.

Lees verder: Spiderman se skepper het nuwe idees

Rusland se nuwe kernbomwerper

Die Russiese televisie het ‘n nuwe vliegtuig vertoon wat by Engels-lugmagbasis in die Wolgastreek bekendgestel is. Die gemoderniseerde Toepolef Tu-160 strategiese bomwerper sal Rusland help om die kernvermoë van ‘n potensiële vyand te trotseer.

Lees verder: Rusland se nuwe kernbomwerper

Viagra by die hope

Die burgemeester van ‘n klein dorpie in Chile het met ‘n blink plan vorendag gekom om die lewenskwaliteit van mans oor sestig te verbeter, en hy gaan nie lekkergoed uitdeel nie.

Lees verder: Viagra by die hope

Geskiedenis en die wenner  MT Steyn of Bram Fischer?

‘n Groot polemiek heers oor ‘n satiriese artikel oor waar Afrika sou staan as dit nie vir slawerny en kolonialisme was nie. Ten regte, want dit wat diep in Afrika gesetel is, is nie behoorlik opgeteken nie.

Lees verder: Geskiedenis en die wenner  MT Steyn of Bram Fischer?