Hillary Clinton, wat so pas die wedloop om die Demokratiese nominasiestryd in die VSA verloor het, vra nie om Barack Obama se visepresidentskandidaat te word nie, het haar veldtogbestuur gister aangekondig.
MIV neem af, s? Manto
Die minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang, het gister aangekondig dat MIV aan die afneem is in Suid-Afrika.
Tshabalala-Msimang het gedurende haar begrotingsdebat in die parlement gepraat. Volgens haar sal 'n opname binnekort vrygestel word om aan te toon dat MIV oor die afgelope twee jaar gedaal het.
Kongolese generaal ontken dat hy mensvleis ge?et het
Die Oegandese regeringsminister Kahinda Otafiire ontken dat hy ooit enige Kongolese burgers geëet het en het bygevoeg dat hy nie gearresteer sal word vir enige beweerde aandadigheid aan oorlogsmisdade in die DRK nie.
Lees verder: Kongolese generaal ontken dat hy mensvleis ge?et het
Andr? Venter sal Springboktruie uitdeel
Lonrho ontdek buitengewone diamant van 18,39 karaat
Die konglomeraatmaatskappy Lonrho het aangekondig dat dit 'n buitengewone diamant van 18.39 karaat by sy Schmidtsdriftmyn in Suid-Afrika ontdek het.
Lees verder: Lonrho ontdek buitengewone diamant van 18,39 karaat
VSA bekommerd oor China se kernwapens
Die Verenigde State en China het gister strategiese samesprekings gevoer wat ook Noord-Korea en Iran ingesluit het.
Motoriste word toenemend by verkeersligte aangeval
Motoriste in Pretoria is gewaarsku om op hul hoede te wees aangesien grypdiewe hul as informele handelaars by verkeersligte voordoen.
Lees verder: Motoriste word toenemend by verkeersligte aangeval
Demografie veroorsaak w?reldwye rystekort
Die Filippyne is die wêreld se grootste invoerder van rys en die druk wat tot honger lei, is demografies van aard. Die land het 'n
bevolking van 91 miljoen wat jaarliks met meer as 2% groei, een van die snelgroeiendstes ter wêreld.
De Klerk meen Suid-Afrika staar groot toets in die gesig
betref.
Lees verder: De Klerk meen Suid-Afrika staar groot toets in die gesig
Omtrent 80 persent van kinders het al pornografie gesien
'n Verbasende 81 persent van Suid-Afrikaanse kinders tussen die ouderdomme van 13 en 17 het al pornografiese beelde op hul vriende se selfone gesien.Lees verder: Omtrent 80 persent van kinders het al pornografie gesien
