Bewerings deur emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu dat Suid-Afrika een van die gewelddadigste samelewings is, is Saterdag deur Phumla Williams, waarnemende woordvoerder vir die kabinet, verwerp. “Navorsing het bevestig dat die mense van Suid-Afrika nou veiliger voel as gedurende die apartheidsdae,” het Williams in ‘n verklaring gesê. “Dit is ‘n direkte gevolg van die implementering van die
Lees verder: ‘Mense voel baie veiliger nou as onder apartheid’
