Die president van Zambië, Levy Mwanawasa, is in 'n Paryse hospitaal dood nadat hy vroeër vandeesweek 'n beroerte gehad het in die aanloop tot die AU-beraad in Egipte.
Zambiese president sterf
Die president van Zambië, Levy Mwanawasa, is in 'n Paryse hospitaal dood nadat hy vroeër vandeesweek 'n beroerte gehad het in die aanloop tot die AU-beraad in Egipte.

Kernprogramme in die Midde-Ooste en Suid-Asië dreig om in 'n streekswapenwedloop te ontaard.
NASA, die Amerikaanse ruimte-administrasie, gaan sy samewerking met Rusland en ander lande versterk ten einde die VSA teen 'n moontlike asteroïdebotsing te beskerm.