‘n Eeue oue twisgeskil tussen filosowe, politici, sielkundiges en opvoedkundiges is dié rondom die vraag of die mens die produk is van ingebore, oorerflike faktore (nature in Engels) of van omgewingsfaktore waaronder veral sy opvoeding (nurture). Hierdie gesprek het veral gedurende die sewentiende eeu skerp in fokus gekom met die magistrale debat tussen die Franse
Dan Roodt: Beeld vloek steeds oor Trump
Verlede jaar het Beeld en al sy slimjanmeningsprekers soos Leopold-skuim-om-die-mond Scholtz ons verseker dat Donald Trump nie eens een persent kans had om die Republikeinse kandidatuur te verower nie, wat nog te sê Amerikaanse president te word. Vir ‘n (anglisisties) Afrikaanse koerant het die Hillary-koors hoog geloop by Beeld; ‘n mens sou sweer almal daar
Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af
Die polisie in die Vrystaat soek steeds na ‘n vermeende aanvaller in verband met ‘n aanval op ‘n plaas buite Wepener vandeesweek. Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, sê twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op sy plaaswerf geloop het, geskiet. Ngcukana sê Hoffmann loop gereeld in die veld tussen sy
Geween, gekners van tande en openbare geweld na Trump wen
Protes is gehou vir ‘n tweede nag in verskeie Amerikaanse stede na die verkiesing van Donald Trump as president, maar die aantal deelnemers het gekrimp. Woensdagaand het vandale brande gestig en vensters gebreek, Meksikaanse vlae rondgeswaai, die Amerikaanse vlag verbrand en doodsdreigemente teen Trump gemaak. Een Meksikaanse deelnemer het ‘n gewelddadige opstand teen Trump bepleit.
Lees verder: Geween, gekners van tande en openbare geweld na Trump wen
Trump en Obama skud blad
Die Amerikaanse president, Barack Obama, en sy opvolger, Donald Trump, het ‘n 90 minute lange oorgangsvergadering in Washington gehou. Die vergadering het langer aangehou as die beplande 15 minute. Trump het geskerts dat hy daarvan sou gehou het as dit nog langer geduur het. Daar was geen raadgewers of personeel teenwoordig by die ontmoeting nie.
Trump se skitterende eerste 100-dag plan
Aan die einde van Oktober, het die nuwe Amerikaanse president, Donald Trump in Gettysburg, Pa., ‘n plan vrygestel vir sy eerste 100 dae in die amp. Die plan gee ‘n uiteensetting van drie hooffokusareas, naamlik die skoonmaak van Washington-korrupsie, wat termynperke op die Kongres insluit, die beskerming van Amerikaanse werkers en die herstel van oppergesag
Johannesburgse lughawegebou vol water weens stortreën
Benewens die chaos wat op die N3-snelweg en die R24 na die lughawe deur gistermiddag se wolkbreuk veroorsaak is, het die lughawegebou skade gely. Water het by die dak ingestroom en verskeie vloere van die gebou het plasse water getoon. Stukke van die dak en plafon het ook plek-plek na benede getuimel. Skoonmaakpersoneel het allerlei
Lees verder: Johannesburgse lughawegebou vol water weens stortreën
Johannesburg tot laat gisteraand ontwrig deur N3-vloedramp
Tonele wat met dié uit die distopiese roman Bodem vergelyk kan word, het hul gister op die N3-snelweg oos van Johannesburg afgespeel, met dele van die snelweg wat in ‘n rivier verander is. Motors het begin dryf, teen mekaar gebots en ten minste twee mense het gesterf. ‘n Geweldige donderstorm het laat gistermiddag oor Johannesburg
Lees verder: Johannesburg tot laat gisteraand ontwrig deur N3-vloedramp
Britse koninklikes woedend oor kritiek teen hul rasvermenging
Die nuttelose koninklike familie van Brittanje het die eerste stap na verbruining geneem, maar die Britse pers is egter nie so ingenome met die gesin se nuwe verbintenis tot rasvermenging nie. Voorheen het die media wyd berig oor die ineenstorting van die huwelik tussen prins Charles en prinses Diana en die dra van ‘n Nazi-styl
Lees verder: Britse koninklikes woedend oor kritiek teen hul rasvermenging
Trump is die wenner!
Dit was ‘n beslissende demonstrasie van die mag wat werklike kiesers hou omdat hulle gevoel het dat die belofte van die Verenigde State te midde van dekades van globalisering en multikulturalisme niks opgelewer het nie. Donald Trump se groot oorwinning het die nuttelose rol van die hoofstroom se “kenners”, peilings, “politieke ontleders” en ‘n spul
