Die onlangse uitsprake deur die rugbybaas Oregan Hoskin, waarin hy die rugby-unies aanspreek oor die leliewit Currybekerspelers tesame met al die diskriminerende wette van die regering en nog meer, die ongebakerde volksmoord deur die swartes op die Boereafrikaners, grondroof wat op die regering se horison gluur, laat ‘n mens weereens opnuut besef besef dat die Boereafrikaner geen ander keuse
FW vind Malema bietjie ‘laf’
Die FW de Klerk-stigting het ‘n verklaring uitgereik waarin Julius Malema se uitlatings as ‘laf’beskryf word. Malema het in ‘n toespraak in Soweto gesê dat FW de Klerk “steeds as die vyand” beskou moet word. Volgens FW de Klerk is dit “so laf dat dit beswaarlik kommentaar verdien”. Hoewel Die Burger in Afrikaans oor De
Is die globale Ryk wenslik? – ‘n kritiek op die Ryksgedagte
Dit was net ‘n kwessie van tyd voordat globalisering in terme van ‘n Ryk gesien sou word. Die Verenigde State van Amerika word toenemend as ‘n nuwe Rome beskryf. Engels is die nuwe Latyn, en sodoende beleef ons een van daardie historiese herhalings wat vir filosowe en historici deur die eeue ‘n sisteem aan die
Lees verder: Is die globale Ryk wenslik? – ‘n kritiek op die Ryksgedagte
Jeugliga neem SA se buitelandse beleid oor
Na die ANC-jeugliga se aanval op Botswana se president, Ian Khama, het die liga se hoof van internasionale betrekkinge, Abner Mosaase, sy invalshoek op geopolitiek en internasionale betrekkinge aan die M&G uitgelê. In sy onderhoud verduidelik Mosaase dat ‘n besluit geneem is by die World Festival of Youth and Students nadat daar verlede November ooreengekom
Obama loop katvoet om Merkel
Dit is selde ‘n goeie teken as ‘n verhouding skielik diep uit die verlede moet put om die skyn van ‘n oortuigende harmonie te demonstreer. Dié week het Obama se vriendelike gebare teenoor Angela Merkel, eerder die spanning tussen Duitsland en die VSA beklemtoon as die vriendskaplikheid. Oor gedeelde belange tussen Wes-Europa en die VSA
Botswana-opposisie verwelkom Malema-uitsprake
Opposisiepartye in Botswana het Julius Malema, die president van die ANC Jeugliga, se aanbod verwelkom om hulle te help om pres. Ian Khama uit die kussings te lig, berig RSG. Nehemiah Modubule, die voorsitter van die Botswana Movement for Democracy, het ‘n beroep gedoen dat nog organisasies hulle moet aansluit by die groepering wat verandering
‘ANC lieg oor hul werklike agenda’ – TLU
Cosatu se erkenning dat ‘n ANC-taakspan ‘n nasionaliseringsplan en die implementering daarvan bestudeer het, is bewys daarvan dat die ANC “blatant lieg”, het die die Transvaalse Landbou-Unie (TLU-SA) gesê. “Dit is duidelik dat die ANC-jeugliga se eise… [van nasionalisering] nie net opmerkings van ‘n spul heethoofde is nie,” het Ben Marais, president van TLU-SA, gesê.
Wat sit agter Naspers se spel?
Geagte dr. Scholtz, Wat weet u van die APK behalwe dat hulle nie bereid was om deur die nuwe SA geassimileer te word nie? Dat daar “regses” in die APK is, is ‘n feit maar kop vir kop is daar seker tien maal soveel regses in die NGK wat steeds meer as 900 000 lidmate
SAAB-omkopery moet ondersoek word
Pres. Jacob Zuma se kantoor het vandag ‘n skrywe ontvang van die Vryheidsfront Plus waarin hy versoek word om ‘n regterlike kommissie van ondersoek in te stel na bewerings van omkoopgeld deur SAAB met die aankoop van die Gripen-vegvliegtuie. SAAB het erken dat omkoopgeld van R24 miljoen betaal was aan persone in Suid-Afrika, deur hulle
Botswana moet Malema van sedisie aankla
Die Vryheidsfront Plus glo dat daar genoeg regsgronde vir die Botswana-regering blyk te wees om Julius Malema en die ANC-jeugliga vir die misdaad, sedisie, te ondersoek en aan te kla na aanleiding van uitsprake wat onlangs deur die organisasie gemaak is waarvolgens hulle ‘n Botswana Command Team wil skep om die Botswana-regering uit die kussings
