Polisielede wat verlede jaar afwesig was by die werk weens siekte, het die belastingbetaler meer as R550 miljoen (R551 073 000) gekos. ‘n Totaal van 1,2 miljoen (1 204 955) werksdae het hierdeur verlore gegaan. Dit is volgens die jaarverslag van die Polisie in die tydperk vanaf 1 Januarie 2009 tot 31 Desember 2009. Siekverlof alleen het R387,473 miljoen
Nasionalisering en onteiening
‘n Hofsaak wat nou plaasvind, gaan rigtinggewend wees vir nasionaliseringsplanne. In die Noord-Gautengse Hooggregshof in Pretoria eis Agri SA altesaam R99 miljard namens sy lede van die staat weens die wyse waarop boere in 2004 hul besitreg op die sogenaamde ondergrond van hul eiendom kwyt is. In wese het die wetgewing die staat die voog
Jansen behoort hom in swart denke te verdiep
Prof. Jonathan Jansen se uitspraak dat die land op ‘n “rassevulkaan” sit, is juis in dié sin dat ras die grondslag van alle regeringsbeleid geword het. Ook Ferial Haffajee van City Press meen in Rapport: “Dit is ook vreemd dat mense wat voordeel getrek het uit apartheid – die grootste kwotastelsel van die 20ste eeu
Ratte en ander van ‘dwelmhandel en diefstal’ aangekla
Oud-kmdt. Willem Ratte en nege ander wat verlede Donderdag in hegtenis geneem is, is aanvanklik sonder verhoor aangehou. Die staat het sy vroeëre bewerings van terreur en die besit van onwettige wapens, geheel en al laat vaar en vandag is die gevangenes van is dwelmhandel en diefstal aangekla. Ratte en sy mede-aangehoudenes is ook vandag
Lees verder: Ratte en ander van ‘dwelmhandel en diefstal’ aangekla
Rassespanning soos vulkaan – Jansen
Die rektor van die Vrystaatse Universiteit, prof. Jonathan Jansen, se opmerking in die Ahmed Kathrada-gedenklesing dat rassespanning in Suid-Afrika soos ‘n vulkaan is wat wag om uit te bars, kom waarskynlik vir min mense as ‘n verrassing. Slegs enkele maande gelede, tydens en kort na die Wêreldsokkerbekertoernooi, sou baie mense egter anders geoordeel het. Dit
Grense en laer trek
As opgeleide Politieke Geograaf is grense vir my geen onbekende nie. Grense het so ‘n belangrike deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel dat ‘n deel van die land vandag nog as die Grens bekend staan. Dan het “die grens” waar jong manne gaan veg en baie hul lewens verloor het, ook ‘n diep spoor in
Tregardt en Van Rensburg
Die eerste trekleier, Louis Tregardt, gebore 1783, was kleinseun van die Tregardt-stamvader, ‘n Sweedse immigrant. Louis Tregardt is in 1833 uit die Kolonie na Hintsa se gebied, maar toe dié in April 1835 ook in die grensoorlog betrokke raak, het Tregardt en sy mense padgegee en voor die end van 1835 oor die Oranje getrek.
Ratte, Derby-Lewis: dis nes Zimbabwe!
Enigeen wat nog ‘n laaste, flou illusie gekoester het dat Suid-Afrika iets met Westerse demokrasieë in gemeen sou hê, is die afgelope paar dae wreed ontnugter. Sowel die mishandeling van Clive Derby-Lewis as die summiere inhegtenisname van WIllem Ratte en nege ander kon net sowel in Zimbabwe plaasgevind het. Nie net word die bejaarde Derby-Lewis,
Ratte-saak uitgestel ná ‘nuwe bewerings’
Die dringende aansoek om die vrylating van oud-kmdt. Willem Ratte wat vanmôre om 10.00 in die Pretoriase Hooggeregshof aangehoor sou word, is uitgestel vanweë “nuwe en ernstige bewerings” wat deur die staat gemaak word. Ratte se prokureur, mnr. Daan Mostert, is na die gevangenis in Witbank op pad om verdere getuienis van sy kliënt in
Meer as net die Springbok
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie kondig vandag aan dat die Springbokke volgende jaar aan die Wêreldbekertoernooi gaan deelneem met die Springbok-embleem op die skouer. Volgens die persberigte was dit nadat samesprekings tussen die Suid-Afrikaanse regering, SARU en die internasionale liggaam op ‘n dooie punt uitgeloop het. Die regering dring aan dat die protea op die bors, aan
