Oud-president Nelson Mandela se oudste dogter, Makaziwe Mandela sê haar pa se toestand is kritiek. Sy is deel van ‘n groot groep familielede wat by die Mediclinic Hart-hospitaal in Pretoria is waar die 94-jarige staatsman behandel word. Talle van sy kleinkinders en agterkleinkinders het ‘n rukkie gelede by die hospitaal uitgekom en die blomme en
Rooi tapyt vir Obama
Suid-Afrika is gereed om die VSA se Nommer Een en sy gesin te ontvang. Barack Obama sal in Suid-Afrika aankom en President Jacob Zuma die volgende dag ontmoet. ‘n Woordvoerder van die polisie brig. Sally de Beer het gesê dat indien paaie gesluit word, die publiek gewaarsku sal word. “Ons sal ‘n aankondiging maak nader
Lasbriewe vir Obama se inhegtenisname aangevra
Twee Suid-Afrikaanse groepe het Woensdag probeer om lasbriewe vir die inhegtenisneming van pres. Barack Obama, wat later die week die land besoek, te verkry. Mohamed Hussain Vawda, van die Vereniging vir die Beskerming van ons Grondwet, voer aan dat Obama skuldig is aan misdade teen die mensdom. Vawda het in ‘n beëdigde verklaring wat deur
Ban Ki-moon: Wêreld bid vir Mandela
Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het Woensdag gesê die wêreld bid vir Nelson Mandela terwyl hy om sy lewe veg. Ban het Mandela “een van die reuse van die 20ste eeu” genoem by ‘n dinee in New York vir die 50ste herdenking van die sameroeping van die Organisasie vir Afrika-eenheid, wat ook ‘n rol
Swart jeug steun Malema
Een uit elke vier jong Suid-Afrikaners sal vir Julius Malema stem, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, het ‘n opname Woensdag bevind. “Dit is duidelik dat ‘n beduidende aantal jongmense ontevrede is met die ANC en na Julius Malema sal draai as ‘n alternatief indien hy ‘n nuwe politieke party sou stig,” het Shirley Wakefield
Mandela aan ondersteuningsmasjiene gekoppel
Oudpres. Nelson Mandela word glo dmv ondersteuningsmasjiene aan die lewe gehou, het die The Citizen Woensdag berig. Sy familie is glo die keuse gegee om die masjiene te laat afskakel. Dié berigte kon nie die deur familielede of die presidensie bevestig word nie. Die laaste amptelike verklaring oor Mandela se toestand is Dinsdagmiddag uitgereik wat
Zuma kanselleer Mosambiek-besoek
Pres. Jacob Zuma het sy beplande besoek aan Mosambiek gekanselleer, het die presidensie Woensdag gesê. Zuma het oudpres. Nelson Mandela Woensdag omstreeks 22:00 in die hospitaal in Pretoria besoek waar hy behandel word, en het by monde van sy woordvoerder, Mac Maharaj, gesê sy toestand is steeds kritiek. “Pres. Zuma is deur dokters ingelig en
Meertalige kinders onthou beter
Kinderen die tweetalig worden opgevoed, hebben een beter werkgeheugen (noodzakelijk voor begrijpend lezen, hoofdrekenen enz.) dan eentalige kinderen. Dat schrijven onderzoekers van de University of Granada en de University of York in Toronto, Canada in het Journal of Experimental Child Psychology. De onderzoekers bestudeerden een aantal kinderen tussen 5 en 7 jaar – een kritieke
Mandela se dood vroegtydig aangekondig in Amsterdam
Stadsdeel Amsterdam Zuidoost heeft dinsdagavond tijdens de deelraadsvergadering een minuut stilte in acht genomen vanwege het overlijden van Nelson Mandela. Dat meldt Het Parool. De raad had ten onrechte geconcludeerd dat de Zuid-Afrikaanse oud-president in het ziekenhuis van Pretoria was gestorven. Griffier Sjam Jokhan heeft het tegenover Het Parool over een ongelukkig misverstand. ‘Mart van
Lees verder: Mandela se dood vroegtydig aangekondig in Amsterdam
Enorme beeldprobleme vir VSA danksy Obama se tweegesigbeleid
Van die begin van sy eerste presidensiële veldtog, het Barack Obama gedemonstreer dat sy vaardigheid as leuenaar van hoogstaande gehalte is. Hy was hartstogtelik teen marteling terwyl hy planne bedink het om die martelkamp Guantanamo oop te hou. Hy het Wall Street se spekulante veroordeel, terwyl hy die aanstelling van sleutelfigure uit die markte as
Lees verder: Enorme beeldprobleme vir VSA danksy Obama se tweegesigbeleid
